The use of ratio conceptual cost estimation for petrochemical construction projects in South Afric
Loading...
Date
2011
Authors
Smith, Willem Petrus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The fast pace in which construction projects are being executed and the fact that almost all green field projects in the petrochemical industry are constructed by means of "fast-track" methodologies, has the effect that financial management becomes increasingly difficult. The congested construction program together with the increased emphasis on accurate financial reporting, created an opportunity to improve forecasting methods without spending too much time on such exercises.
In my personal capacity, I found the current typical procedure of allowing for additional scope of work, inadequate. The time allocated to come up with estimated costs for new scope / additional scope does not allow for comprehensive measurements to conduct detailed estimates. The only alternative was therefore to find other means of obtaining fairly accurate estimated costs for proposed new scopes of work.
Construction time will not be increased to allow for exercises like these, in fact, future construction periods will rather decrease, which will lead to a compounding effect of the problem. To me the only solution is to employ an estimating method that has proofed itself in the industry over many years. The quickest estimating methods are the conceptual estimates of which ratio conceptual estimating will probably take the least time. The downside of this form of estimating is that it is also not as accurate as detailed estimates, but if it is based on good historical data, one can get good results that will be more than adequate for this purpose.
My discussions with clients and other professionals in the field over the past couple of years reiterated the urgency of an improved financial forecasting procedure, especially when dealing with larger additions to the scope of work. Should ratio conceptual estimating be used, it must be clearly understood that this form of estimating is very dependable on the accuracy of the database on which it is based. A significant effort should be instilled in deriving at a good quality database. This takes a lot of time and it will not come cheap, but the benefit of this investment will be realized in future projects and will increase as the number of newly finished projects are added to the database.
Afrikaans: Die vinnige tempo waarteen konstruksie projekte uitgevoer word en die feit dat feitlik alle nuwe projekte in die petro-chemiese industrie gebou word deur gebruik te maak van versnelde methodes, het die effek dat finansiële bestuur al hoe moeiliker raak. Die beperkte tyd in die konstruksie program saam met die toenemende fokus op akkurate finansiële verslaggewing, skep 'n geleentheid om die vooruitskattingsmetodes aan te pas sonder dat daar teveel tyd daaraan spandeer word. Die huidige tipiese metode vir die toelating vir addisionele werk is ontoereikend. Die beperkte tyd vir die toelating vir addisionele kostes vir nuwe werk laat nie toe vir uitgebreide meetwerk nie. Die enigste alternatief was om kosteberamings met redelike akkuraatheid te ontwikkel. Konstruksietyd sal nie verleng word om toe te laat vir meer akkurate kosteberamigs nie; inteendeel, toekomstige konstruksie periodes sal eerder verkort, wat sal lei tot 'n ontoereikende proses. 'n Moontlike oplossing is om gebruik te maak van 'n beproefde kosteberamingsmetode wat bewys het om betroubaar te wees in die indusstrie oor etlike jare. Die vinnigste kosteberamingsmetodes is die verkorte metodes waarvan die metode gebaseer op wiskundige verhoudings, sekerlik die minste tyd sal neem. Die nadeel van hierdie vorm van kosteberaming is dat dit minder akkuraat is as gedetailleerde metodes, maar goeie resultate kan verkry word indien dit gebaseer is op 'n goeie databasis. Onderhoude met kliënte en ander professionele persone in die bedryf gedurende die afgelope paar het die dringendheid van 'n verbeterde finansiële vooruitskattingsprosedure; veral in die geval van groot toevoegings tot die projek, beklemtoon. Die ontwikkeling van 'n databasis sal baie tyd in beslag neem en duur wees, maar die voordeel daarvan sal in die toekoms ervaar word. Hoe meer data van voltooide projekte tot die databasis toegevoeg word, hoe akkurater sal die inligting wees wat onttrek word.

Description
Keywords
Petroleum chemicals industry -- Economic aspects, Petroleum chemicals industry -- Estimates, Petroleum chemicals industry -- Cost, Thesis (Ph.D. (Quantity Surveying and Construction Management))--University of the Free State, 2011