Society and the multiple communities of higher education
Loading...
Date
2007
Authors
Daweti, Milly
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Professional interests, affiliations, roles, and conditions of service that identify and
separate groups have long been established within university traditions. As new social
and institutional imperatives emerge, however, professional comfort zones are disturbed.
Traditional communities of practice are gradually becoming more open and more
participatory. This paper investigates the possibilities and complexities of community
building from national and institutional perspectives. The communities created by
means of curriculum design decisions, conversations between authors and readers of
teaching and learning texts, and knowledge domains which are either legitimised or
rejected will also be explored. The University of South Africa (UNISA) will be used
as an example to illustrate some of the challenges presented by the changing conditions
of institutions and society.
Afrikaans: Professionele belangstellings, persoonlike verbintenisse, rolle en diensvoorwaardes wat groepe identifiseer en afsonder, is lank reeds deel van universitêre tradisies. Professionele gemaksones word egter versteur namate nuwe sosiale en institusionele eise na vore tree. Tradisionele praktykgemeenskappe word toenemend oop en deelnemend. In hierdie artikel word die moontlikhede en probleme wat hierdie gemeenskappe in die gesig staar belig vanuit nasionale en institusionele hoeke. Ondersoek word ingestel na gemeenskappe wat op grond van kurrikulumontwerpbesluite die lig sien, gesprekke wat plaasvind tussen outeurs en lesers van studietekste, asook kennisdomeine waaraan legitimiteit verleen word of wat verwerp word. Daar word spesifiek na die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) verwys ter illustrasie van sommige van die uitdagings van veranderende omstandighede by onderriginstellings en die samelewing.

Description
Keywords
Changing conditions, Institutions and society, Universities, Community building in South Africa
Citation
Daweti, M. (2007). Society and the multiple communities of higher education. Acta Academica, 39(3), 238-257.