Students with disabilities in higher education
Loading...
Date
2009
Authors
Morrison, John
Brand, Handre
Cilliers, Charl
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study reviews and critically analyses literature from 2000 onwards to obtain
a perspective of the latest research trends and interests as well as the theoretical
development in the study of students with special education needs in higher
education. The diversity of research themes indicates that higher education faces
multiple challenges. The research further finds that this field of study is still in an
exploratory phase. Qualitative studies in smaller settings are the most popular, and
progress towards generalisable theories is still relatively young. It is encouraging
to note that research is increasingly addressing the empirical issues experienced in
higher education institutions. Suggestions for future research are given.
Afrikaans: Hierdie studie bied ’n oorsig en ontleding van navorsing gepubliseer sedert 2000 om sodoende insig in die mees resente navorsingstendense te verkry, sowel as om te bepaal hoe die teoretiese begronding van studente met spesiale behoeftes in die hoër onderwys gevorder het. Die diversiteit van die navorsingsbevindings dui daarop dat hoër onderwys met veelvoudige uitdagings gekonfronteer word. Hierdie navorsingsterrein is nog in ’n eksploratiewe fase. Kwalitatiewe navorsing blyk veral in kleiner opsette die populêre metode te wees, terwyl vordering met veralgemeenbare teorieë nog in ’n beginfase is. Empiriese kwessies in die hoër onderwys word ook in ’n toenemende mate aangespreek. Voorstelle vir toekomstige navorsing word gedoen.

Description
Keywords
Students with disabilities, Higher education institutions, Special education needs, Discriminatory practices
Citation
Morrison, J., Brand, H., & Cilliers, C. (2009). Students with disabilities in higher education. Acta Academica, 41(3), 201-223.