An evaluation of the right to “access to adequate housing” in Joe Morolong Local Municipality, South Africa
dc.contributor.advisor | Nel, V. | |
dc.contributor.author | Rapelang, Thato | |
dc.date.accessioned | 2015-08-12T11:50:23Z | |
dc.date.available | 2015-08-12T11:50:23Z | |
dc.date.issued | 2014-02 | |
dc.description.abstract | English: Among the rights in the Bill of Rights contained in the South African Constitution is the right to access adequate housing. This right is bound up with other rights in the Constitution, including the right to have their human dignity respected, and the right to,inter alia water and health care. The right to adequate housing is also included in several international human rights declarations including the Universal Declaration of Human Rights by the United Nations. However, the right to access adequate housing is more than just shelter but includes a number of other elements such as security of tenure, and access to basic services and facilities. Housing must be affordable and accessible. It must be safe and habitable and be culturally acceptable. Moreover, adequate housing is well located with respect to economic and other opportunities. The provision of housing and basic services has been the focus of the ANC-led government since 1994 and a major portion of municipal resources has been dedicated to providing water and sanitation to particularly the poorest households while over 1,5 million state-subsidised homes have been delivered. While the scale of delivery has been impressive, has it really impacted on the lives of people in remote communities? Research conducted in the Joe Morolong Municipality in the Northern Cape Province regarding the realisation of the right to access adequate housing reveals that the right to adequate housing has at best, only been partially realised. In addition to interviews with office bearers and municipal officials, 120 households were interviewed (of which half were from self-built houses and half were residing in ‘RDP’ houses) regarding their interpretation and experience of the right to access adequate housing in the municipality. The study reveals that the structures do not meet the criteria for adequate housing and the provision of water and sanitation remains a challenge. Access to health and education facilities is poor, due to the low densities and vast distances between settlements. This paper will describe the study conducted and discuss the implications of the findings for the realisation of the right to access adequate housing in South Africa. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Onder die regte beskryf in die Handves van Regte, soos vervat in die Suid-Afrikaanse Grondwet, is die reg tot toegang tot toereikende behuising. Hierdie reg hang ten nouste saam met ander regte in die Grondwet, insluitende die reg dat ’n persoon se menswaardigheid gerespekteer moet word, asook die reg tot, onder andere, water en gesondheidsorg. Die reg tot toereikende behuising is ook ingesluit in verskeie internasionale verklarings oor menseregte, insluitende die Universele Verklaring van Menseregte van die Verenigde Nasies. Die reg tot toegang tot toereikende behuising verwys egter na meer as net ’n blote skuiling. Dit sluit ’n aantal ander elemente in soos die sekuriteit van besitsreg en toegang tot basiese dienste en fasiliteite. Behuising moet bekostigbaar en toeganklik wees. Dit moet veilig en bewoonbaar, asook kultureel aanvaarbaar wees. Verder is toereikende behuising goed geleë wat ekonomiese ander geleenthede betref. Die voorsiening van behuising en basiese dienste is reeds 1994 die fokus van die ANCgeleide regering, en ’n groot deel van munisipale hulpbronne word aan die voorsiening van water en sanitasie gewy, veral aan die armste huishoudings, terwyl meer as 1,5 miljoen staatgesubsidieerde huise reeds voltooi is. Alhoewel die skaal van lewering indrukwekkend is, bestaan die vraag of dit regtig ’n impak op die lewens van mense in afgeleë gemeenskappe gehad het. Navorsing wat in die Joe Morolong Munisipaliteit in die Noordkaap-Provinsie gedoen is insake die verwesenliking van die reg tot toegang tot toereikende behuising het aan die lig gebring dat die reg tot toereikende behuising ten beste slegs gedeeltelik verwesenlik is. Behalwe onderhoude met ampsdraers en munisipale beamptes, is onderhoude met 120 huishoudings gevoer (waarvan die helfte in selfvervaardigde huis en die ander helfte in HOP-huise woon) insake hulle interpretasie en ervaring van die reg tot toegang tot toereikende behuising in die munisipaliteit. Die studie toon aan dat die strukture nie voldoen aan die kriteria vir toereikende behuising nie en die voorsiening van water en sanitasie bly ’n uitdaging. Toegang tot onderwys- en gesondheidsfasiliteite is swak as gevolg van die lae digtheid en geweldige afstande tussen nedersettings. Hierdie referaat beskryf die studie wat onderneem is en die implikasies van die bevindinge wat betref die verwesenliking van die reg tot toegang tot toereikende behuising in Suid-Afrika. | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/825 | |
dc.language.iso | en | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Dissertation (M. (Land and Property Development Management (Housing)))--University of the Free State, 2014 | en_ZA |
dc.subject | Housing | en_ZA |
dc.title | An evaluation of the right to “access to adequate housing” in Joe Morolong Local Municipality, South Africa | en_ZA |
dc.type | Dissertation | en_ZA |