Perceptions of bonus incentive schemes at a major South African private bank
Loading...
Date
2013
Authors
Coetzee, Johan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Private bankers are scarce and the type of bonus incentive scheme banks use to attract and retain them plays a vital role in ensuring that they are motivated to perform in accordance with the outputs expected from them. This study assesses the perceptions of private bankers at a major South African private bank of their current discretionary bonus scheme and of the alternative mechanistic approach. The results indicate that they are dissatisfied with their current scheme and prefer one that incorporates many, if not all, aspects of a mechanistic approach. The subjectivity of management and an unclear ‘line-of-sight’ were common reasons provided by the private bankers. This study is the first of its kind to focus on the perceptions of private bankers regarding their bonus incentive schemes in the South African context.
Afrikaans: Privaat bankiers is skaars en die tipe bonusinsentiefskema wat banke gebruik om hulle te werf en te behou, moet hulle motiveer om te presteer in ooreenstemming met die uitsette wat van hulle verwag word. Hierdie studie evalueer die persepsies van privaat bankiers by ’n groot Suid-Afrikaanse privaatbank met betrekking tot hul huidige diskresionêre bonusskema sowel as hul persepsies van die alternatiewe meganistiese benadering. Die resultate dui daarop dat hulle ongelukkig is met hul huidige skema en en dat hulle een verkies wat heelwat, indien nie alle, aspekte van ’n meganistiese-tipe benadering inkorporeer. Die subjektiwiteit van bestuur en ’n onduidelike ‘lyn-van-sig’ is algemene redes wat deur die privaat bankiers gegee is. Hierdie studie is die eerste van sy soort wat fokus op die persepsies van privaat bankiers ten opsigte van hul bonusinsentiefskemas in die Suid-Afrikaanse konteks.

Description
Keywords
Incentive schemes, Private bankers
Citation
Coetzee, J. (2013). Perceptions of bonus incentive schemes at a major South African private bank. Acta Academica, 45(2), 200-227.