The graduate identity of the professional planner in South Africa
Loading...
Date
2015
Authors
Hugo, Alwyn Pieter
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract in other languages 𝘚𝘤𝘳𝘰𝘭𝘭 𝘥𝘰𝘸𝘯 𝘧𝘰𝘳 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘬𝘢𝘢𝘯𝘴

Abstract
𝑬𝒏𝒈𝒍𝒊𝒔𝒉
The professional identity of planning is contested in planning literature. In South Africa three stakeholder areas drive professional planning education; these are SACPLAN as regulatory body, SAP! that represents planning practice, and planning academics. A strong agreement among the three stakeholder areas on the competency profile of a professional planner will strengthen the planning profession and clarify the identity of a professional planner in South Africa. The study investigated whether the 20 core and functional themes in the draft SACPLAN competency guidelines describe the graduate identity of a professional planner in South Africa. The study found that there is little consensus among the three stakeholder areas on the competency profile of professional planners. This does not indicate that the 20 core and functional themes in the draft SACPLAN guidelines should not form the basis of a graduate identity for professional planning, but rather that more debate is needed regarding competency profiles for planners in South Africa.
𝑨𝒇𝒓𝒊𝒌𝒂𝒂𝒏𝒔 Die professionele identiteit van beplanners word in literatuur betwis. In Suid-Afrika is daar drie rolspelers in professionele beplanningsonderrig, naamlik SACPLAN, wat beplanning reguleer, SAPI wat die beplanningspraktyk verteenwoordig, en die beplanningsakademici. Samewerking tussen die rolspelers rakende die vaardigheidsprofiel van die professionele beplanner sal die beplanningsprofessie versterk en die identiteit van die professionele beplanner beskryf. Die studie het die moontlikheid ondersoek dat die 20 kern- en funksionele temas in die konsep SACPLAN-vaardigheidsriglyne die identiteit van gegradueerdes in beplanning voldoende beskryf. Die studie het bevind dat daar min konsensus tussen die rolspelers bestaan rakende die vaardigheidsprofiel van professionele beplanners. Die bevinding beteken nie dat die 20 kern- en funksionele temas in die konsep SACPLAN-vaardigheidsriglyne nie as basis gebruik moet word om die identiteit van gegradueerde beplanners te bepaal nie, maar eerder dat die debat random die vaardigheidsprofiel van beplanners uitgebrei moet word.

Description
Dissertation (M.U.R.P. (Urban and Regional Planning))--University of the Free State, 2015
Keywords
City plannning -- South Africa, City planners -- South Africa, Professions -- South Africa