Geintegreerde boerderybeplanning vir Jacobs Boerdery van die plaas Willowvale van die distrik Dewetsdorp

dc.contributor.authorJacobs, W.
dc.date.accessioned2021-09-09T14:27:39Z
dc.date.available2021-09-09T14:27:39Z
dc.date.issued1995-12
dc.description.abstractIn die geheelplaas beplanningsproses is dit noodsaaklik om die potensiaal en beperkinge van die plaas te bepaal te ontleed en le analiseer. Daarna moet die volgende vrae beantwoord word: Wat om te produseer, hoeveel daarvan en hoe word dit geproduseer? Hierdie vrae is in hierdie studie beantwoord deur 'n Iangtermyn-, mediumtermyn- en korttermyn aksieplanne te formuleer. Bogenoemde is binne 'n raamwerk van doelwitbestuur die bepaling van prestasieareas opgestel. In die eerste afdeling is 'n algemene beskrywing van die produksiefaktore van die plaas Willowvale gegee. Hier korn ook algemene inligting oor die vennote voor. In die tweede afdeling is die huidige boerderyaktiwiteite krities beoordeel. Leemtes is geidentifiseer en ontleed. Daarna is 'n Iangtermynplan met behulp van die rekenaar geformuleer wat die vrae van wat om le produseer en hoekom moet dit geproduseer word beantwoord het. In die derde afdeling is gepoog om die vraag: Hoe moet dit geproduseer word? te beantwoord. Dit is gedoen deur die doe! van Jacobs Boerdery, prestasieareas en die doe!, doelstellings en doelwitte van elke bedryfstak op te stel. Omrede die boerderydoeltreffendheid as die enkele grootste probleem ge1dentifiseer is, is daar baie klem gele op die tegniese sy van die boerdery. Die langtermynplan het nie net 'n hoer inkomste tot gevolg nie maar dit neem ook die beperking van risiko in ag en voldoen aan die behoeftes van Jacobs Boerdery. Dit is duidelik dat die langtermynplan heelwat ver:anderinge voorstel. Huidige plan: R76969,49; 20 beeste; 580 skape; 459 ha koring; 6 ha mielies; 139 ha hawergroenvoer; 400 ha weiding. Voorgestelde plan: R115196,00; 66 beeste; 600 skape; 37 ha koring; 18 mielies ; 16 ha hawergroenvoer; 16 ha hawergroenvoer; 92 ha Smutsvinger; 31 ha Oulandsgrad; 400 ha weiding. In die vierde afdeling 1s g.epoog om die finansiele implikasies van die Iangtermynplan te bepaal. Paar is ook 'n langtermynbegroting opgestel. Die skrywer is van mening dat die Iangtermynplan sal bydra tot die verhoging van die langtermyn winsgewendheid van Jacobs Boerdery. Miskien nog belangriker sal die plan bydra tot 'n gelukkige gemotiveerde boer en werkers op die plaas Willowvale.en_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/11264
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectScript (B.Sc. Agric. Hons.)--University of the Free State, 1995.en_ZA
dc.subjectFarm management -- South Africa -- Dewetsdorpen_ZA
dc.subjectAgriculture -- South Africa -- Dewetsdorpen_ZA
dc.subjectFarm layout -- South Africa -- Dewetsdorpen_ZA
dc.titleGeintegreerde boerderybeplanning vir Jacobs Boerdery van die plaas Willowvale van die distrik Dewetsdorpen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
JacobsW.pdf
Size:
4.14 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: