Basiese wetenskapsbeoefening in die geesteswetenskappe: uitdagings, verwagtinge en knelpunte

dc.contributor.authorStrauss, Danie
dc.date.accessioned2018-10-12T13:26:05Z
dc.date.available2018-10-12T13:26:05Z
dc.date.issued2000
dc.description.abstractEnglish: Against the background of a brief sketch of the genesis of the university as a modern institution, this arcicle focuses on the rise of the humanities. This process is portrayed in terms of the inherent tension which characterises the development of modern philosophy, namely that between a deterministic natural-scientific orientation on the one hand and an attempt to chart a domain for genuine human freedom on the other hand. This dichotomy has resulted in che existence of two diametrically opposed methodologies: empriricism and historical hermeneutics, with the situation being further complicated by recent 'postmodernist' claims. As an alternative, an integral understanding of reality which transcends the impasse of mutually exclusive methodologies is suggested.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Teen die agtergrond van 'n oorsigtelike skets van die ontstaan van die moderne universiteit as instelling word meer aandag geskenk aan die opkoms van die geesteswetenskappe. Hierdie ontwikkelingsgang word geskets in terme van die inherente spanning wat die ontwikkeling van die moderne filosofie kenmerk met name die spanning wat bestaan tussen 'n deterministiese natuurwerenskaplike oriëntering enersyds en 'n poging om 'n domein van menslike vryheid te open aan die ander kant. Dit het gelei tot die twee uiterstes van 'n empiristiese en 'n histories-hermeneutiese metodologie - 'n prentjie wat verder gekompliseer word deur resente 'postmoderne' aansprake. As alternatief word die aandag gevra vir 'n integrale werklikheidsverstaan wat die impasse van wederkerig-uitsluitende metodologiee te bowe gaan.en_ZA
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationStrauss, D. (2000). Basiese wetenskapsbeoefening in die geesteswetenskappe: uitdagings, verwagtinge en knelpunte. Acta Academica, 32(2), 104-144.en_ZA
dc.identifier.issn2415-0479 (online)
dc.identifier.issn0587-2405 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/9368
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectHumanitiesen_ZA
dc.subjectModern philosophyen_ZA
dc.subjectNatural-scientific orientationen_ZA
dc.subjectHuman freedomen_ZA
dc.titleBasiese wetenskapsbeoefening in die geesteswetenskappe: uitdagings, verwagtinge en knelpunteen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
academ_v32_n2_a5.pdf
Size:
612.87 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: