Peri-operatiewe narkose komplikasies tydens 'n keisersnit in die miv positiewe pasiënt

Master’s Dissertation

Abstract

English
Narkose toediening in die MIV positiewe swanger pasiënt bly 'n uitdaging. Die meerderheid van MIV positiewe swanger vroue is gesond en kan hanteer word soos MIV negatiewe pasiënte. Pasiënte met gevorderde siekte, CD4 T-limfosiet telling minder as 200 selle/mm! en hoë virale ladings, is egter vatbaar vir opportunistiese infeksies, malignitieite en patologie direk toeskryfbaar aan die MIV virus. AI die orgaan sisteme in die liggaam word betrek deur die MIV virus. Die narkotiseur moet elke pasiënt individueel evalueer ten opsigte van funksionele status, kliniese manifestasies van MIV, newe-effekte van geneesmiddel terapie en laboratorium verslae.

Keywords

English
Anesthesia in obstetrics -- Complications Cesarean section -- Complications AIDS (Disease) -- Patients
Record information

Authors

Le Roux, Lindi

Publisher

University of the Free State
Advisors
Senekal, M. G.
Raubenheimer, J.

Description

Dissertation (M. (Anaesthesiology))--University of the Free State, 2012