A comparison of qualitative and quantitative research: similarities and differences

Loading...
Thumbnail Image
Date
2008-05
Authors
Masiloane, Evodia Thato
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: In this paper, four essays are discussed. The first essay is a comparison of qualitative and quantitative research, with emphasis on similarities and differences. A short discussion of the blended research design is included in the discussion. The second essay is on sampling. The different sampling methods, as well as the way in which they can be used in nursing research are discussed. The next essay is a literature review on sexually transmitted infections. The last essay is on the research problem, with emphasis on the criteria that a good problem statement should meet. All these topics are very important in research, as understanding and addressing them appropriately will result in research efforts that yield a quality product. ESSAY 1: A COMPARISON OF QUALITATIVE AND QUANTITATIVE RESEARCH This essay showed that, although there are some similarities, there are also different ways in which qualitative and quantitative researchers go through the different stages of the research process. As a similarity, both qualitative and quantitative researchers identify an important problem in need of study. Then they decide how they are going to go about conducting the study on this problem (research design), as well as the ethical principles that need to be adhered to. It is after deciding on a research design, that qualitative and quantitative researchers differ. There is not as much planning prior to activities like sampling and data collection in the qualitative research process as there is in the quantitative research process. In qualitative research, the emphasis is on objectivity and proper understanding of the phenomena being researched. The qualitative study is conducted in the most natural setting, with the data and their results being viewed in the perspectives of the subjects being studied. In quantitative research on the other hand, importance is placed on the precise numerical results that can be generalized to populations. Blending qualitative and quantitative research designs in one study can produce better quality results, due to the fact that, the best of the two methodologies are combined, with shortcomings in one design being compensated with the strength in the other. ESSAY 2: SAMPLING In this essay, the important concepts usually found in sampling were discussed to ease an understanding of the sampling procedure. The different sampling designs were discussed in detail, as well as how they can be of use to nurse researchers. It was shown in this essay that the different research designs usually engage different sampling methods (quantitative researchers using probability sampling and qualitative researchers using non-probability sampling). In the discussions of the different sampling methods, reasons why some sampling methods are usually used in one and not in the other research designs became evident. The exception to the norm is cases in which a researcher is blending qualitative and quantitative sampling in one study. Sampling designs used in published nursing research studies were also highlighted to reflect the ways in which sampling designs are practically applied. ESSAY 3: LITERATURE REVIEW ON SEXUALLY TRANSMITTED INFECTIONS Sexually transmitted infections are nowadays being overshadowed by HIV/AIDS and this essay served to show a variety of sexually transmitted infections other than and as well as HIV: how they are transmitted, their signs and symptoms and their complications. Rendering a service to clients who suffer from sexually transmitted infections was highlighted as well as the important role care-givers play. The different cultural perspectives regarding sexually transmitted infections were also highlighted. It was shown how best clients with sexually transmitted infections can be medically treated in the most cost effective but efficient manner (the syndromic approach). This literature study showed that sexually transmitted infections are still a highly prevalent public health problem. As shown in the literature study, sexually transmitted infections result in high morbidity and they contribute to the high rate of HIV infection, especially in Sub-Saharan Africa. ESSAY 4: THE PROBLEM STATEMENT In the last essay, the research problem was discussed, with special emphasis on the criteria that a good problem statement should meet. Based on these criteria, five problem statements were evaluated to see whether they met all the necessary requirements of a proper problem statement. GENERAL CONCLUSION TO THE ESSAYS’ SUMMARY In conclusion, all of these essays served to shed light on the discussed aspects of the research methodology, that would make it an easier task (for a novice researcher) to conduct a research study, using either a qualitative design, a quantitative design or a blended research design.
Afrikaans: Vier navorsingsvoorstelle word in hierdie studie uiteengesit en bespreek. In die eerste essay is ‘n vergelyking tussen kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing getref met beklemtoning van die ooreenkomste en verskille. ‘n Kort beskrywing van die saamgevoegde (“blended”) navorsingsontwerp is ook in die bespreking ingesluit. In die tweede essay is steekproefneming bespreek. Die verskillende steekproefnemingsmetodes is uiteengesit asook die wyses hoe steekproefneming in verpleegnavorsing toegepas word. In die volgende essay is ‘n literatuuroorsig rakende seksueel oordraagbare infeksies gedoen. In die laaste essay is die navorsingsprobleemstelling bespreek met beklemtoning van die kriteria waaraan ‘n goeie probleemstelling moet voldoen. Al bogenoemde onderwerpe is in navorsing van belang omdat begrip daarvan en die korrekte uitvoering daarvan tot goeie resultate aanleiding kan gee wat op ‘n kwaliteit produk dui. NAVORSINGSOPSTEL 1 ‘N VERGELYKING TUSSEN KWALITATIEWE EN KWANTITATIEWE NAVORSING: In hierdie essay word daar aangetoon dat daar sekere ooreenkomste asook sekere verskille bestaan waarvolgens kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsers te werk gaan tydens die verskillende fases van die navorsingsproses. ‘n Belangrike ooreenkoms tussen kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsing is die feit dat beide navorsers ‘n belangrike probleem (wat ‘n navorsingstudie regverdig) moet identifiseer. Hierna besluit die navorsers hoe hulle die navorsingstudie gaan aanpak (ontwerp van die navorsingstudie) tesame met die etiese beginsels wat hulle sal nakom. Sodra daar op ‘n navorsingsontwerp besluit is, gaan kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsers verskillend te werk. In die kwalitatiewe navorsingsproses word daar nie soveel aandag aan steekproefneming en data-insameling gegee soos wat daar in die kwantitatiewe navorsingsproses verwag word nie. In kwalitatiewe navorsing word omvattende begrip van die verskynsel beklemtoon omdat die navorsing in die natuurlike omgewing plaasvind en die data en resultate vanuit die perspektief van die respondente geïnterpreteer word. In kwantitatiewe navorsing daarenteen, val die klem op presiese numeriese resultate wat dan op die bevolking van toepassing gemaak kan word. Deur die kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsontwerpe saam te voeg, kan beter resultate verkry word omdat die beste van die twee ontwerpe gekombineer word en die tekortkominge in die een ontwerp deur die sterkpunte in die ander ontwerp aangevul word. NAVORSINGSOPSTEL 2 STEEKPROEFNEMING In hierdie essay is die belangrikste konsepte wat deel uitmaak van steekproefneming bespreek om sodoende ‘n beter begrip daarvan te bekom. Die verskillende steekproefnemingsontwerpe word in detail uitgelig asook hoe dit in verpleegnavorsing gebruik word. Daar is ook verder aangedui hoe die verskillende navorsingsontwerpe van verskillende steekproefnemingsmetodes gebruik maak – kwantitatiewe navorsers maak hoofsaaklik van waarskynlike steekproefnemingsmetodes gebruik terwyl kwalitatiewe navorsers die nie-waarskynlike steekproefnemingsmetodes gebruik. Tydens die bespreking van die verskillende steekproefnemingsmetodes is die redes waarom sekere steekproefnemingsmetodes vir ‘n spesifieke navorsingsontwerp geskik is en nie in die ander navorsingsontwerp gebruik kan word nie, aangedui. Die uitsondering op hierdie reël is die saamgevoegde navorsingsontwerpe omdat die navorser van beide kwalitatiewe en kwantitatiewe steekproefnemingsontwerpe in dieselfde studie gebruik maak. Laastens is die wyses waarvolgens steekproefnemingsontwerpe in gepubliseerde verpleegnavorsing gebruik word, uitgelig om die verskillende maniere hoe steekproefnemingsontwerpe prakties gebruik word, aan te dui. NAVORSINGSOPSTEL 3 ‘N LITERATUUROORSIG RAKENDE SEKSUEEL OORDRAAGBARE INFEKSIES Seksueel oordraagbare infeksies word huidig oorskadu deur MIV/VIGS en hierdie essay dien om die verskillende seksueel oordraagbare infeksies anders as en insluitend MIV/VIGS te beskryf: hoe die infeksies oorgedra word, die tekens en simptome wat gemanifesteer word en die verskillende komplikasies wat kan intree. Dienslewering aan kliënte wat aan seksueel oordraagbare infeksies lei is beklemtoon asook die belangrike rol wat die gesondheidsorgpraktisyns speel. Die verskillende kulturele perspektiewe insake seksueel oordraagbare infeksies is ook uitgelig. Verder is ook aangetoon hoe die kliënte wat aan seksueel oordraagbare infeksies ly koste effektief dog medies behandel toereikend moet word deur die sinkroniese benadering te volg. Gegrond op die literatuurstudie is aangetoon dat seksueel oordraagbare infeksies huidig nog steeds ‘n omvangryke openbare gesondheidsprobleem is. Soos uiteengesit toon seksueel oordraagbare infeksies ‘n hoë morbiditeitsyfer en dra dié groep infeksies tot die hoë voorkoms syfer in MIV/VIGS infeksie, veral Sub-Sahara, Afrika by. NAVORSINGSOPSTEL 4 PROBLEEMSTELLING/OMSKRYWING VAN DIE NAVORSINGSPROBLEEM Die laaste essay is aan die omskrywing van die navorsingsprobleem gewy. Die kriteria waaraan ‘n goeie probleemstelling moet voldoen, word aangedui en volledig bespreek. Gegrond op die gestelde kriteria, is vyf probleemstellings geëvalueer om te bepaal of die omskrywing van die navorsingsprobleem aan die gestelde kriteria vir ‘n goeie probleemstelling voldoen. ALGEMENE SAMEVATTING VAN DIE OPSOMMING VAN DIE ESSAYS Samevattend kan verklaar word dat bogenoemde essays verskillende aspekte van die navorsingsmetodologie verduidelik en uitlig met die oog daarop om dit makliker vir nuweling-navorsers te maak om ‘n navorsingstudie aan te pak en te voltooi – ongeag of dit ‘n kwalitatiewe, ‘n kwantitatiewe of ‘n saamgevoegde navorsingsontwerp is.
Description
Keywords
Dissertation (M.Soc.Sc. (Nursing))--University of the Free State, 2008, Nursing -- Research -- Methodology, Nursing -- Research
Citation