Time motion analysis of international rugby

Loading...
Thumbnail Image
Date
2010-11
Authors
Schoeman, Riaan
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study examined the relationship between the Distance covered, High Intensity Distance covered, and the Percentage Work Rate at High Intensity and how it correlates to the score and result of each match. This paper attempted to address deficiencies in the game of rugby and provide a meaningful body of data to determine winning and losing components that jeopardize matches at senior international level. Eighteen matches (Test and Super 14) were used to gather data through the Pro zone time motion analysis program. Calculating the frequency, mean duration and total time spent in activities is fundamental in time motion analysis (McLean, 1992:285-96). The extent of these changes has, however, never been quantified. What is even more important is that their impact on playing the game has not been evaluated. Teams losing the away games, even though they won all components, can be due to home team support, playing conditions, the magnitude of the game, law variations, competition structure and the team structure played. Time motion analysis is an effective method of quantifying the demands of rugby and provides a conceptual framework for the specific physical preparation of players. The results of this study showed no significant difference (p < 0.05) between the variables (distance covered, high intensity distance covered and percentage work rate at high intensity) in the winning and losing team. The correlation between all the variables (distance covered, r = 0.67 , high intensity distance covered, r = 0.62 and percentage work rate at high intensity, r = 0.54) and winning have practical implications. The information obtained from these analyses allows coaches to structure training programmes specific to the requirements of the game, and facilitates more effective training and improved performance.
Afrikaans: Hierdie studie het die verhouding tussen die afstand afgelê, hoë intensiteit distansie afgelê en die persentasie werk teen hoë intensiteit bestudeer en hoe dit korreleer met die telling van elke wedstryd gespeel. Hierdie verhandeling probeer die tekortkominge in die spel van rugby aan te spreek deur ‘n betekenisvolle hoeveelheid data te lewer om vas te stel watter komponente by die wen of verloor van wedstryde die grootste invloed mag hê en ‘n beduidende effek sal uitoefen op senior international vlak van rugby. Agtien wedstryde (Toets en Super 14) was gebruik om data in te samel deur gebruik te maak van die Pro zone tydsbewegingsanalise program. Die berekening van frekwensie, totale tydsduur en die totale tyd wat in aktiwiteite gespandeer word is fundamenteel in tydsbewegingsanalise (McLean, 1992:285-96). Die invloed van hierdie veranderlikes was nog nooit gekwantifiseer nie. Wat selfs belangriker is, is die feit dat die impak van elk van hierdie veranderlikes op die spel nog nie geevalueer is nie. Verloor spanne wat weg wedstryde speel kan al die veranderlikes wen, maar nie die wedstryd nie. Moontlike redes hiervoor kan ondersteuning, wedstryd kondisies, die belang van die wedstryd, reël veranderinge, kompetisie struktuur en span struktuur wat gespeel word, wees. Tydsbewegingsanalise is ‘n effektiewe metode om die vereistes van rugby te kwantifiseer en verskaf ‘n konseptuele raamwerk vir die spesifieke, fisiese voorbereiding van spelers. Resultate van hierdie studie wys op geen betekenisvolle verskille (p < 0.05) tussen die veranderlikes (distansie afgelê, hoë intensiteit distansie afgelê en die persentasie werk teen hoë intensiteit) en die wen en verloor spanne nie. Die korrelasie tussen al die veranderlikes (distansie afgelê, r = 0.67, hoë intensiteit distansie afgelê, r = 0.62 en persentasie werk teen hoë intensiteit, r = 0.54) en die wen van ‘n wedstryd het wel praktiese implikasies. Die inligting wat verkry is vanaf hierdie analises stel afrigters in staat om hul oefen programme te struktureer volgens die vereistes van die spel, en fasiliteer meer effektiewe oefensessies en uiteindelik, verbeterde prestasie.
Description
Keywords
Rugby, Time motion analysis, Distance covered, High Intensity distance covered, Percentage Work Rate at High Intensity, Work-to-rest ratios, Rugby football, Time study, Motion study, Physical fitness, Dissertation (M.A. (Exercise and Sport Sciences))--University of the Free State, 2010
Citation