Die verbouing van tafeldruiwe en sultanas in die Benede-Oranje-riviergebied
dc.contributor.author | De Villiers, Gawie | |
dc.contributor.author | Du Plessis, Annette | |
dc.date.accessioned | 2019-08-05T12:57:44Z | |
dc.date.available | 2019-08-05T12:57:44Z | |
dc.date.issued | 1999 | |
dc.description.abstract | English: The table grape and sultana industry is an economic mainstay for the Lower Orange River area, but without irrigation the industry cannot exist, mainly because of the dry climate in the area. However, it is not only the availability of water that is influenced by the climate, but the production of the table grapes and sultanas is also influenced by climatic factors such as temperature and rainfall, as well as the type of soil and the moisture content. A bright future is foreseen for the table grape industry in the Lower Orange River area, and the excellent potential for growth should encourage the farmers to produce even more. It is predicted that the area will eventually produce approximately 30% of all table grapes for the export market. It is also expected that the area under all table grape cultivars will increase from some 1 600 hectares to some 4 100 hectares for the period 1996 to 2000. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Die tafeldruif- en sultanabedryf is die ekonomiese anker van die Benede- Oranjeriviergebied, maar as gevolg van die droee klimaat is besproeiing noodsaaklik. Dit is egter nie net die beskikbaarheid van water wat deur die klimaat beïnvloed word nie, maar die produksie van tafeldruiwe en sultanas word ook deur klimaats-faktore soos temperatuur en reenval, sowel as grondtipe en grondvog beïnvloed. 'n Blink toekoms word vir die tafeldruifbedryf in die Benede-Oranjeriviergebied voorsien en die uirstekende groeipotensiaal behoort boere tot groter produksie aan te moedig. Dit word voorsien dat die gebied uiteindelik sowat 30% van die uitvoertafeldruiwe sal produseer. Dit word ook voorsien dat die area onder tafeldruiwe sal vermeerder van ongeveer 1 600 ha tot sowat 4 100 ha vir die tydperk 1996 tot 2000. | en_ZA |
dc.description.version | Publisher's version | en_ZA |
dc.identifier.citation | De Villiers, G., & Du Plessis, A. (1999). Die verbouing van tafeldruiwe en sultanas in die Benede-Oranje-riviergebied. Acta Academica, 31(2), 162-184. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 2415-0479 (online) | |
dc.identifier.issn | 0587-2405 (print) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/10257 | |
dc.language.iso | af | en_ZA |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Grape cultivation | en_ZA |
dc.subject | Table grapes | en_ZA |
dc.subject | Sultanas | en_ZA |
dc.subject | Lower Orange River | en_ZA |
dc.title | Die verbouing van tafeldruiwe en sultanas in die Benede-Oranje-riviergebied | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |