’n Verkennende meting van die kommunikasievolwassenheid van die bourekenaars- en ingenieursprofessies in die konstruksiebedryf
dc.contributor.author | Berry, Frank | |
dc.contributor.author | Verster, Basie | |
dc.contributor.author | Zulch, Benita | |
dc.date.accessioned | 2016-06-13T13:24:20Z | |
dc.date.available | 2016-06-13T13:24:20Z | |
dc.date.issued | 2010 | |
dc.description.abstract | English: The possible lack of scientific analyses with reference to the maturity of the quantity surveyor and engineering professions’ communication capabilities and communication instruments in the construction industry initiated the study. The reason for the survey on both professions is due to the fact that they perform almost similar functions. This article aims to measure the determinants of a communication maturity model in respect of the communication capabilities of these professions. Research undertaken by the University of the Free State in collaboration with the Wirtschafts University in Vienna, Austria in 2005/6 revealed the proposed most important determinants used. The results of the survey show that respondents were positive in respect of the professions’ communication in general. This can therefore influence the construction industry with continuous advantages for the property development environment. The survey results show that the determinant ‘instruments communication (supportive)’ of the quantity surveyor is experienced as the most positive. The determinants ‘verbal communication‘ and ‘written communication’ of the quantity surveyor are experienced as the least positive. In addition, the survey results show that the determinant ‘knowledge’ capabilities of the engineer is experienced as the most positive. The determinants ‘contractual communication’, ‘written communication’ and ‘instruments communication (clearness)’ of the engineer are experienced as the least positive. A communication maturity model, developed in previous research and consisting of the identified determinants for effective communication, has been used to measure the maturity of the two professions’ communication capabilities in the construction industry. The implementation of the communication maturity model in practice can have a positive influence to improve the communication capabilities of the profession in the construction industry. | en_ZA |
dc.description.abstract | Afrikaans: Die moontlike gebrek aan wetenskaplike analise met betrekking tot die bourekenaars- en ingenieursprofessie se volwassenheid in kommunikasievermoë en -instrumente in die konstruksiebedryf het hierdie studie geïnisieer. Die rede vir die ondersoek na beide professies is omdat daar redelike ooreenstemming is in die funksies wat beide hierdie professies verrig. Die doel van hierdie artikel is om die determinante van ’n kommunikasie-volwassenheidsmodel ten opsigte van die professies se kommunikasievermoë te evalueer. Die voorgestelde belangrikste determinante wat gemeet word vloei voort uit navorsing wat deur die Universiteit van die Vrystaat in samewerking met die Wittschafts Universiteit in Wene, Oostenryk in 2005/6 gedoen is. Die resultate van die respondente se antwoorde/respons is positief ten opsigte van die professies se kommunikasiepraktyk oor die algemeen wat derhalwe ’n invloed op die konstruksiebedryf kan hê met deurlopende voordele vir die eiendomsontwikkelingsomgewing. Uit die ondersoek blyk dit dat die determinant ‘instrumente kommunikasie (ondersteunend)’ van die bourekenaar die mees positief ervaar word. Die determinante ‘mondelinge kommunikasie’ en ‘skriftelike kommunikasie’ van die bourekenaar word as mins positief aangedui. Die resultate verkry van die respondente se respons dui verder daarop dat die determinant ‘kennis’ van die ingenieur mees positief ervaar word. Die determinante ‘kontraktuele kommunikasie’, ‘skriftelike kommunikasie’ en ‘instrumente kommunikasie (duidelikheid)’ van die ingenieur word as mins positief aangedui. ’n Kommunikasie-volwassenheidsmodel wat uit vorige navorsing ontwikkel is, met reeds geïdentifiseerde determinante om effektiewe kommunikasiepraktyk te bepaal, word gebruik om die volwassenheid van dié twee professies se kommunikasie in die konstruksiebedryf te meet. Dié toepassing van die kommunikasie-volwassenheidsmodel in die praktyk kan waarskynlik ‘n positiewe bydrae ter verbetering van die professies se kommunikasievermoë in die konstruksiebedryf lewer. | af |
dc.description.version | Publisher's version | en_ZA |
dc.identifier.citation | Verster, J. J. P., Berry, F. H., & Zulch, B. (2010). 'n Verkennende meting van die kommunikasievolwassenheid van die bourekenaars-en ingenieursprofessies in die konstruksiebedryf. Acta Structilia, 17(2), 1-28. | en_ZA |
dc.identifier.issn | 1023-0564 (print) | |
dc.identifier.issn | 2415-0487 (online) | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/11660/2821 | |
dc.language.iso | af | af |
dc.publisher | University of the Free State | en_ZA |
dc.rights.holder | University of the Free State | en_ZA |
dc.subject | Communication instruments | en_ZA |
dc.subject | Communication maturity model | en_ZA |
dc.subject | Communication capabilities | en_ZA |
dc.title | ’n Verkennende meting van die kommunikasievolwassenheid van die bourekenaars- en ingenieursprofessies in die konstruksiebedryf | af |
dc.type | Article | en_ZA |