Stress, coping resources and personality types: an exploratory study of teachers
Loading...
Date
2009
Authors
Coetzee, Melinde
Jansen, Cecelia
Muller, Helene
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article explores the relationship between the coping resources (as measured by
the Coping Resources Inventory) and personality types (as measured by the Myers-Briggs
Type Indicator) of a sample of 49 secondary school teachers in Gauteng. The results
indicate that personality types differ in terms of the level of their coping resources and
that the participants’ personality types have a significant influence on the level of their
coping resources. The findings show that it can be helpful for educators and school
principals to be sensitive to the different ways in which each personality type copes
with stress and the coping resources available to them. Recommendations are made to
promote the overall well-being of teachers in the South African school environment.
Afrikaans: Hierdie artikel verken die verband tussen die hanteringshulpmiddele (soos gemeet deur die Coping Resources Inventory) en persoonlikheidstipes (soos gemeet deur die Myers- Briggs Type Indicator) van ’n steekproef van 49 sekondêre skoolonderwysers in Gauteng. Die resultate dui daarop dat persoonlikheidstipes verskil in terme van die vlak van hanteringshulpmiddele en dat die deelnemers se persoonlikheidstipes klaarblyklik ’n beduidende invloed op beskikbare hanteringshulpmiddele het. Die bevindinge toon dat dit waardevol vir opvoeders en skoolhoofde mag wees om sensitief te wees omtrent die maniere waarop elke persoonlikheidstipe stres hanteer en die hanteringshulpmiddele tot hulle beskikking. Aanbevelings word gemaak vir die bevordering van onderwysers in die Suid-Afrikaanse skoolomgewing se algemene welstand.

Description
Keywords
Secondary school teachers, Personality types, Stress, South African school environment, Coping resources
Citation
Coetzee, M., Jansen, C., & Muller, H. (2009). Stress, coping resources and personality types: an exploratory study of teachers. Acta Academica, 41(3), 168-200.