Musical memory and musical analysis: strategies for the memorization of selected tonal piano compositions
Loading...
Date
2008-11
Authors
Froneman, Anchen
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Memorization plays an integral part of musical perfromance practice, especially
as it is generally expected of pianists to memorize works for public performance.
Since music is a temporal phenomenon, it relies completely on our ability to
store and relate information relating to music. Yet despite this prominence of
musical memory, certain hiatuses remain within the existing literature on the
topic. Although some authors emphasize the importance of musical analysis, a
clear explication of its importance and role in the memorization process is
lacking, and strategies for the development of effective memorization are not
adequately outlined. The study therefore proposes that specific focus areas and
principles of analysis, combined with the organization and logic of music, will
complement and promote the functioning of the musical memory system. With
regard to the analysis of tonal music and to analytical orientation, the study
draws on the ideas of Heinrich Schenker, especially his notion of tonal music as a
system of internal coherence which allows the analyst to understand its
distinguishing features, transformation of ideas, and the logic of its motivic
activity. This study thus investigates literature on memory, musical memory and
musical analysis to find common ground for the development of analytical
strategies for memorization. These strategies propose an interactive system of
analytical acts and focuses based on the association or relation of material within
a composition. The analytical strategies range from the classification of material
to the uncovering of compositional design and logic through analytical
interpretation. The application and functionality of these strategies are illustrated
in four analytical case studies involving four selected tonal piano compositions
from the 18th and 19th centuries. The strategies not only demonstrate the
compatibility and cross-fertilisation of analytical and memory processes, but also
enable performers to comprehend a composition in terms of its coherent
structural content, its distinguishing tonal features, as well as its design and
logic. In so doing, effective and reliable memorization is ensured.
Afrikaans: Memorisering vorm ‘n integrale deel van musikale uitvoeringspraktyke, veral omdat daar oor die algemeen van pianiste verwag word om werke vir publieke uitvoerings te memoriseer. Omdat musiek ‘n temporale verskynsel is, maak dit staat op die menslike geheue om musikale informasie te stoor en verwantskappe te identifiseer. Ten spyte van hierdie belangrikheid bestaan daar egter sekere leemtes in huidige literatuur. Hoewel sommige outeurs die belangrikheid van musikale analise beklemtoon, word daar onvoldoende aandag gegee aan beide die rol van analise in die memoriseringsproses asook die spesifisering van strategieë vir die ontwikkeling van effektiewe memoriseringstegnieke. ‘n Kombinasie van spesifieke fokusareas en prinsiepe van analise en die organisasie en logika van musiek word dus voorgestel om ten einde die funksionaliteit van musikale geheue beide te komplimenteer en te bevorder. Die analise van tonale musiek word veral gebaseer op die idees van Heinrich Schenker, veral dié van tonale musiek as ‘n sisteem van interne samehang wat die analis se begrip van die onderskeidende kenmerke, die transformasie van idees en die logika agter die motiwiese aktiwiteite van ‘n komposisie, verbeter. Die studie ondersoek dus literatuur rakende geheue en musikale analise om verwantskappe te identifiseer vir die ontwikkeling van analitiese strategieë vir meer effektiewe memorisering. Hierdie strategieë stel ‘n interaktiewe sisteem van analitiese handelinge voor, wat op die assosiasie of verwantskappe van materiaal in ‘n komposisie gebaseer is. Die sisteem sluit ook in: die klassifikasie van materiaal, asook die blootlegging van die komposisionele ontwerp en logika deur middel van analitiese interpretasie. Die voorgestelde strategieë word toegepas op tonale klavierkomposisies uit die 18de- en 19de eeu. Hierdie strategieë demonstreer nie bloot die versoenbaarheid en interproduktiwiteit van analitiese- en geheueprosesse nie, maar stel die uitvoerder ook in staat om ‘n komposisie te verstaan in terme van die samehang van die strukturele inhoud, die onderskeidende tonale kenmerke, asook die ontwerp en logika daarvan. Met behulp hiervan word effektiewe en betroubare memorisering verseker.

Description
Keywords
Musical analysis, Musical memory, Analytical strategies, Tonal piano compositions, Memorisation, Classification, Compositional design, Compositional logic, Musical association, Analytical interpretation, Formal analysis, Structural coherence, Piano -- Instruction and study, Music memorizing, Dissertation (M.Mus. (Music))--University of the Free State, 2008