The unbearable burden of diversity
Loading...
Date
2009
Authors
Erasmus, Piet
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Events relating to the management of diversity and transformation on the campus
of the University of the Free State led to a national and international outcry when
the existence of the so-called “nauseating Reitz video” came to light. The ensuing
debates to a large extent centred on the meaning and content of concepts such as racism,
diversity and transformation. This article offers anthropological perspectives
on the abovementioned concepts. Various semantic layers are exposed. It also points
out the way in which underlying power issues tend to distort the appropriation of
these concepts as well as the way in which they come to serve as guises for racism.
Afrikaans: Gebeure op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat wat verband hou met diversiteit en transformasie het nasionale en internasionale rimpelings veroorsaak toe die bestaan van die sogenaamde Reitz walg-video bekend geword het. Daaropvolgende debatte het grootliks gesentreer rondom die inhoud en betekenis van begrippe soos rassisme, diversiteit en transformasie. Hierdie artikel bied antropologiese perspektiewe op die genoemde konsepte. Verskeie semantiese inhoude word blootgelê en die wyse waarvolgens onderliggende magskwessies die gebruik van hierdie konsepte verwring, word uitgewys. Daar word ook aangetoon hoedat hierdie terme as dekmantels vir rassisme dien.

Description
Keywords
University of the Free State, Reitz video, Diversity and transformation, Racism, Anthropological perspectives
Citation
Erasmus, P. (2009). The unbearable burden of diversity. Acta Academica, 41(4), 40-55.