Sensory integration intervention and the development of the extremely low to very low birth weight premature infant

Loading...
Thumbnail Image
Date
2012-12
Authors
Lecuona, Elise R.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study aimed to investigate the effect of ASI intervention on the development of premature infants with ELBW to VLBW, within the first 12 months. ASI intervention approach is from the sensory integration theoretical and practice frame of reference used in occupational therapy. ASI provides playful meaningful activities aimed at enhancing sensory processing abilities of the brain and ultimately lead to appropriate adaptive functioning in daily life. From the literature review it was evident that newborn premature infants are at risk for possible SI difficulties and developmental delays due to their immature CNS and possible times of medical instability, discomfort, pain and stress during the first weeks or months after birth. Research on effective developmental intervention strategies for premature infants is however limited and previous research related to ASI intervention on the development of the premature infant post discharge from the NICU could not be found by the researcher. Since SI forms the underlying foundation for learning and social behavior (Ayers, 2008:7), research in this field is essential for prevention of developmental delays and learning difficulties of premature infants. The research proposal for this study was approved by the Ethics Committee, Faculty of Health Sciences of the University of the Free State (ECUFS no. 117/2011). Permission was obtained from appropriate authorities to conduct the study at the Occupational Therapy Department of Universitas Academic Hospital. A pilot study was done to determine the feasibility of the study. A quantitative research approach was used to determine the effect of ASI intervention on the development of the ELBW to VLBW premature infant. Through a pre-test/post-test experimental design, the population of 24 premature infants was randomly divided into an experimental and control group with 12 infants in each group respectively. Infants were matched according to their corrected ages and gender. Participants had corrected ages between four and 10 months, VLBW to ELBW, adhered to the inclusion criteria for the study and were referred from the High-Risk Infant Clinic at Universitas Academic Hospital. The developmental status of participants was determined with the Bayley III Scales of Infant and Toddler Development (Bayley, 2006a), Test of Sensory Function in Infants (TSFI) (DeGangi & Greenspan, 1989) and Infant /Toddler Sensory Profile (Dunn, 2002) before and after a 10 week ASI intervention period with infants in the experimental group. The results of the Fidelity Measure indicated that the interventions sessions complied with the requirements for ASI intervention. The pre- and post-test results were analyzed, interpreted and compared. The anthropometric and demographic profiles of the infants in both groups indicated that there was no statistical difference between the two groups except for the time hospitalized which was in favour of the control group and therefore the researcher was able to make reliable conclusions in terms of the study results. This study has found that ASI intervention had a positive effect on the sensory processing and developmental progress of ELBW to VLBW premature infants especially in terms of cognitive-, language-, motor- and adaptive behaviour development within a short period of 10 weeks. Parents showed more interest and a better understanding of the developmental progress and sensory processing of their infants. This study has therefore provided sufficient evidence that early intervention in terms of ASI plays a critical role in the intervention approach of the sensory integration trained occupational therapists, working with premature infants and their parents. The study results did not only indicate the importance of ASI intervention for better developmental outcomes for ELBW to VLBW premature infants, but also revealed that a lack of ASI intervention leads to a deterioration of developmental and behavioural outcomes.
Afrikaans: Die doel van hierdie studie was om die effek van ASI intervensie op die ontwikkeling van premature babas met ekstreme lae geboortegewig tot baie lae geboortegewig, binne die eerste 12 maande te bepaal. Die ASI intervensie benadering is van die sensoriese integrasie teoretiese en praktiese verwysingsraamwerk gebruik in arbeidsterapie. ASI intervensie verskaf betekenisvolle spel aktiwiteite wat ten doel het om die sensoriese proseserings vermoë van die brein te bevorder en gevolglik te lei tot toepaslike aangepaste funsionering in alledaagse aktiwiteite. Uit die literatuur oorsig was dit duidelik dat pasgebore premature babas ‘n risiko loop vir moontlike sensoriese integrasie (SI) en ontwikkelings probleme, wat toe te skryf is aan hulle onvolgroeide sentrale senuwee sisteem en moontlike mediese onstabiliteit, ongemak, pyn en stress gedurende die eerste weke of maande na geboorte. Navorsing op effektiewe intervensie strategieë vir premature babas is egter beperk en vorige navorsing wat verband hou met ASI intervensie op die ontwikkeling van die premature baba na ontslag uit die neonatale intensiewe eenheid kon nie deur die navorser gevind word nie. Terwyl SI die onderliggende fondament vir leer en sosiale gedrag vorm (Ayers, 2008:7), is navorsing in die veld noodsaaklik vir die voorkoming van ontwikkelings en/of leerprobleme later. Die navorsingsvoorstel vir hierdie studie is deur die Etiek Komitee van die Fakulteit van Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit van die Vrystaat (EKOVS nr. 117/2011) goedgekeur. Toestemming is van toepaslike outoriteite verkry om die studie by die Arbeidsterapie Departement van die Universitas Akademiese Hospitaal uit te voer. ‘n Loodstudie is gedoen om die uitvoerbaarheid van die studie te bepaal. ‘n Kwantitatiewe navorsingsbenadering is gebruik om die effek van ASI intervensie op die ontwikkeling van van die ekstreme lae geboortegewig tot baie lae geboortegewig premature baba vas te stel. Deur ‘n voor-toets/na-toets eksperimentele ontwerp, is 24 premature babas lukraak verdeel in ‘n eksperimentele- en kontrolegroep, met 12 babas in elke groep onderskeidelik. Die premature babas is in pare gegroepeer volgens hulle gekorrigeerde ouderdom en geslag. Deelnemers se gekorrigeerde ouderdomme was tussen vier en tien maande, ekstreme lae geboortegewig tot baie lae geboortegewig, volgens die beleid van die insluitingskriteria vir die studie en was verwys van die Hoë-Risiko Baba Kliniek by die Universitas Akademiese Hospitaal. Die ontwikkelingstatus van deelnemers is bepaal deur die Bayley III Scales of Infant and Toddler Development (Bayley, 2006a), Tests of Sensory Function in Infants (TSFI - De Gangi & Greenspan, 1989) en Infant/Toddler Sensory Profile (Dunn, 2002) voor en na ‘n 10 weke ASI intervensie periode met babas in die eksperimentele groep. Die resultate van die Presiese (Fidelity) meetinstrument dui aan dat die intervensie sessies voldoen aan die vereistes vir ASI intervensie. Die voor- en na-toets resultate is geanaliseer, geinterpreteer en vergelyk. Die antropometriese en demografiese profiele van die babas in albei groepe dui aan dat daar geen statistiese verskil tussen die twee groepe was nie, behalwe vir die tydperk van hospitalisasie, wat in die guns van die kontrolegroep was en die navorser was daarom in staat om betroubare gevolgtrekkings maak. Die studie het gevind dat die ASI intervensie ‘n positiewe effek het op die sensoriese prossesering en ontwikkelings vordering van ekstreme lae geboortegewig tot baie lae geboortegewig babas, veral in terme van kognitiewe-, taal-, motoriese- en aanpassings gedrags ontwikkeling binne ‘n kort periode van 10 weke. Ouers het meer belangstelling getoon en het beter verstaan wat die ontwikkelings vordering en sensoriese prosessering van hul babas behels. Die studie het dus genoeg bewyse verskaf dat vroeë intervensie in terme van ASI intervensie ‘n kritieke rol speel in die intervensie benadering van die opgeleide sensoriese integrasie arbeidsterapeut wat met premature babas en hul ouers werk. Die studie het nie net die belangrikheid van ASI intervensie vir beter ontwikkelings uitkomste vir ekstreme lae geboortegewig tot baie lae geboortegewig babas aangedui nie, maar het ook bewys dat ‘n gebrek van ASI intervensie lei tot ‘n agteruitgang van ontwikkelings en gedrags uitkomste.
Description
Keywords
Sensory integration dysfunction in children, Premature infants, ELBW to VLBW premature infants, Ayers Sensory Integration (ASI) intervention, Dissertation (M.Occupational Therapy (Occupational Therapy))--University of the Free State, 2012, First year of development
Citation