A social work programme for the development of the spiritual strengths of midlife women

dc.contributor.advisorFerreira, S. B.
dc.contributor.authorWeyers, Annette
dc.date.accessioned2017-05-02T10:56:35Z
dc.date.available2017-05-02T10:56:35Z
dc.date.issued2013-11
dc.description.abstractEnglish: Modern society is distinguished by on-going social change that restructures the ways in which individuals live, forcing them to reappraise their coping strategies continually. The midlife transition of women has not escaped the changes brought about by modern society. Many of the challenges women face in midlife are brought about by the changes introduced by modernity. A noted change is the developmental designs of previous generations that have become defunct, compelling women to shape new midlife developmental patterns innovatively. These women are now recruiting spiritual strengths to invigorate growth and support adaption in this phase of life. A key argument of this study is that that spirituality has the capacity to be a source of strength and that women can access their spiritual strengths to support their midlife transition. Furthermore, the study also maintains that social work’s mission to promote clients’ wellbeing compels a holistic approach that recognises the role of spiritual strengths in advancing a sense of wellbeing. Thus, primarily directed by the strengths perspective’s stance that all individuals have strengths, capacities and resources that can be mobilised to enhance their quality of life, the study set about delineating guidelines for a social work programme to facilitate the identification and mobilisation of spiritual strengths to support women’s midlife transition in order to enhance a sense of wellbeing. Based on the literature review and the empirical investigation, the study concludes that women’s midlife developmental patterns are indeed customised to fit their own experiences of midlife, and are therefore variable. Furthermore, for many midlife women their spirituality and spiritual strengths are vital to their adaption to midlife, and they are keenly interested in expanding their spiritual strengths. Thus, informed by the empirical investigation and literature review, the study recommends guidelines for a programme pertaining to potential material to be included; modes of actions to be undertaken; possible format; and the preparation and role of the social worker. It is further recommended that the programme be adjusted sensitively to meet the requirements for the identification and development of the spiritual strengths as they apply to every individual group of midlife women.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Die moderne samelewing word gekenmerk deur voortdurende sosiale verandering wat die wyses waarop individue leef, herstruktureer, wat hulle dwing om voortdurend hulle hanteringstrategieë opnuut in oënskou te neem. Vroue se oorgang na die middeljare het ook nie ontsnap aan die veranderinge wat deur die moderne samelewing teweeg gebring word nie. Talle van die uitdageings waarvoor vroue in hul middeljare te staan kom, word teweeggebring deur die veranderinge wat die moderne leefwyse meebring. ’n Besliste verandering is die ontwikkelingsontwerpe van vorige generasies wat uitgedien geraak het, en wat vroue dwing om op innoverende wyse nuwe ontwikkelingspatrone in die middeljare te skep. Dit is hierdie vroue wat nou met behulp van spirituele sterktes nuwe lewe in die aanpassing by groei en ondersteuning gedurende hierdie lewensfase blaas. ’n Sleutelargument van hierdie studie is dat spiritualiteit oor die vermoë beskik om ’n bron van sterkte te wees en dat vroue toegang tot hulle spirituele krag bekom om hulle oorgang in die middeljare te ondersteun. Verder huldig die studie die standpunt dat maatskaplike werk se missie om kliënte se welstand te bevorder ’n holistiese benadering vra wat erkenning verleen aan die rol van spirituele krag ter bevordering van ’n gevoel van welstand. Gevolglik, primêr gelei deur die uitgangspunt van die sterkteperspektief dat alle individue oor sterktes, kapasiteite en hulpbronne beskik wat gemobiliseer kan word om hulle lewensgehalte te verbeter, poog die studie om riglyne te omskryf vir ’n maatskaplikewerkprogram om die identifikasie en mobilisering van spirituele sterktes te fasiliteer ten einde vroue se oorgang in die middeljare te ondersteun, om sodoende ’n gevoel van welstand te versterk. Gebaseer op die literatuuroorsig en die empiriese ondersoek, kom die studie tot die gevolgtrekking dat vroue se ontwikkelingspatrone in die middeljare inderdaad aanpas om by hulle eie ervarings van die middeljare te pas, en daarom veranderlik is. Verder is talle vroue in die middeljare se spiritualiteit en spirituele sterkte van lewensbelang vir hulle aanpassing by die middeljare, en stel hulle intens daarin belang om hulle spirituele krag uit te brei. Gevolglik, soos bevestig deur die empiriese ondersoek en literatuuroorsig, beveel die studie riglyne aan vir ’n program vir potensiële materiaal wat ingesluit behoort te word; modusse van optrede wat onderneem moet word; moontlike formaat; en die voorbereiding en rol van die maatskaplike werker. Dit word verder aanbeveel dat die program sensitief aangepas behoort te word om te voldoen aan die vereistes vir die identifikasie en ontwikkeling van die spirituele sterktes soos wat dit op elke individuele groep vroue in hulle middeljare van toepassing is.af
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/6178
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectMiddle ageen_ZA
dc.subjectMidlife crisisen_ZA
dc.subjectWomenen_ZA
dc.subjectSpiritual lifeen_ZA
dc.subjectThesis (Ph.D. (Social Work))--University of the Free State, 2013en_ZA
dc.titleA social work programme for the development of the spiritual strengths of midlife womenen_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
WeyersA.pdf
Size:
3.63 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.76 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: