Christian scholarship within reformed circles

Loading...
Thumbnail Image
Date
2009
Authors
Coletto, Renato
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article analyses and evaluates a specific strategy for the elaboration of Christian scholarship which may be defined as “theology-based scholarship”, using a case study in the Instituto di Formazione Evangelica e Documentazione (IFED) based in Padua, Italy. According to the theology-based approach, theology is the key factor for achieving Christian perspectives in various scientific disciplines. The basic tenets of this approach are explored and some of the shortcomings, tensions and paradoxes resulting from this model are indicated. It is also argued that the approach is integrated by a particular world view, unlike that underlining reformed thinking and culture. Several concrete negative consequences of this approach are also pointed out, and the article concludes that this approach needs considerable alterations.
Afrikaans: Hierdie artikel analiseer en evalueer ‘n spesifieke strategie vir Christelike wetenskap wat gedefinieer kan word as ’n “teologie-gebaseerde wetenskap” deur middel van ’n gevalle-studie in die Instituto di Formazione Evangelica e Documentazione (IFED) van Padua, Italië. Volgens hierdie teologie-gebaseerde siening word teologie gesien as die sleutelfaktor om ’n christelike perspektief in die verskillende wetenskaplike dissiplines te vestig. Die basiese stellings van en substrategieë wat hierdie benadering daarstel, word verken. Verskeie tekortkominge, spanninge en paradokse wat deur die teologiegebaseerde model veroorsaak word, word uitgewys. Daar word ook geargumenteer dat hierdie benadering geïntegreer word deur ’n spesifieke wêreldbeskouing wat nie die tipiese wêreldbeskouing van reformatoriese denke en kultuur is nie. Verskeie konkrete negatiewe konsekwensies van hierdie benadering word uitgewys en die artikel konkludeer dat hierdie benadering beduidende veranderings benodig.
Description
Keywords
Christian scholarship, Theology based scholarship
Citation
Coletto, R. (2009). Christian scholarship within reformed circles. Acta Academica, 41(3), 16-41.