The India-Brazil-South Africa (IBSA) collective and the socio-political construction of security
Loading...
Date
2017-02
Authors
Van Rooyen, Frank Charles
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The focus of this thesis is on the formation and functioning of the India-Brazil-South
Africa (IBSA) collective. The study aims towards an understanding of whether and to
what extent the IBSA collective is socio-politically constructed with respect to its
security collaboration. At the outset it should be noted that the concept of ‘security’ as
used in this study reflects post-Cold War trends in security thinking and regionalism.
As such, IBSA’s security collaboration is placed in the context of evolving debates
and practices related to regional security community-building and the fostering of
human security. The IBSA collective’s constituted form of security shows the
oppositional forces of national needs and the challenges of working towards global
equity, all the while providing (contested) leadership positions from within the global
South. On one hand this may help to ensure greater equity in world affairs, while on
the other hand vested and parochial national interests detract from this effort. These
paradoxes highlight the hybrid nature of the IBSA collective’s composition, an
enduring theme in the study. This forms the context from which the study embarks. In
the debate that surrounds the degree and manner in which IBSA can attempt to shape
and enhance the elements of human-centric security, the study conceptually derives
an integrated approach that is founded upon critical social constructivism and
postcolonialism, compacted in the shape of ‘pillars’ that lay out a conceptual
framework diagram.
The synthesised theories are empirically applied to three functional areas of
cooperation – maritime trade, energy and defence cooperation – through the
consistent application of the ‘pillars’ noted above. The qualitative case study design
highlights the inclusion of issues that enhance trustworthiness, so that the study can
ascertain if associated aspects of human security with sectoral IBSA cooperation have
been enhanced. With respect to maritime trade cooperation the study finds minimal
yields, although the causal link between increased intra-IBSA trade and IBSA trade
cooperation efforts could not be established for certain. In terms of energy
cooperation, the study determines that adequate projects have come on stream, and
that the complexity of the issues requires time for knowledge transfers. The study
finds that the defence cooperation presently effects a minimal enhancement of
physical and/or military security, but that its very nature makes long-term dividends
probable. All three (of sixteen) IBSA working groups place emphases on constitutive
discourse, dialogue, socialisation and identity-formation. They not only symbolise the
tenets of social constructivism at work – from the bottom up – but also define
trilateral relations and provide continuity and strength to the IBSA socio-political
structure. The study thus provides greater understanding of the IBSA collective’s
security collaboration. It confirms that – to varying gradations – sectoral cooperation
enhances aspects of regional human security, and shows that the IBSA collective has
had embryonic successes at international level, where great potential lies.
Afrikaans: Die fokus van hierdie proefskrif is die vorming en die funksionering van die Indië- Brasilië-Suid Afrika (IBSA) gemeenskap. Die navorsing poog om begrip te skep oor die graad en wyse waarop IBSA as ‘n sekerheidsgroepering sosio-polities saamgestel is ten opsigte van sekerheidssamewerking binne die gemeenskap. Die konsep van ‘sekerheid’ moet vanuit die staanspoor herken word as tekenend van post-Koue Oorlog tendense in sekerheidsdenke en regionalisme. As sulks word IBSA se sekerheidssamewerking geplaas binne die konteks van ontwikkelende debatte en praktyke met betrekking tot streekssekerheid en die skepping van menslike sekerheid binne gemeenskapsbou. Die IBSA gemeenskap se gekonstitueerde vorm van sekerheid dui die opponerende magte van nasionale behoeftes en die uitdagings van reiking na globale eenheid aan, terwyl (betwiste) leierskapsposisies van binne die globale Suide verskaf word. Dit mag moontlik help om groter gelykheid te verskaf in wêreldsake, maar terselftertyd doen gevestigde en enge nasionale belang afbreuk daaraan. Hierdie paradoks beklemtoon die hibriede aard van die IBSA gemeenskap se samestelling, die vertrekpunt en ‘n deurlopende tema in hierdie studie. In die debat rondom die graad en wyse waarop IBSA kan poog om die elemente van menssentriese sekerheid te vorm en verbeter, lei die studie konseptueel ’n geïntegreerde benadering, gebaseer op krities sosiale konstruktivisme en postkolonialisme en geïllustreer deur ‘pilare’ binne ‘n konseptuele raamwerk diagram, af. Die gesintetiseerde teorieë word empiries toegepas op drie funksionele areas van samewerking – maritieme handel, energie en militêre samewerking – deur konsekwente toepassing van die ’pilare’ soos bo genoem. Die kwalitatiewe gevallestudie ontwerp beklemtoon die insluiting van aspekte wat betroubaarheid beklemtoon, sodat die studie kan vasstel of die geassosieerde aspekte van menslike sekerheid wel verbeter word deur samewerking binne die spesifieke sektore. Wat betref maritieme handelssamewerking, vind die studie minimale opbrengste/suksesse, hoewel kousaliteit tussen verbeterde IBSA handel en IBSA samewerkingspogings onseker is. Ten opsigte van energie samewerking bevind die studie dat genoegsame projekte aangepak word en dat die kompleksiteit van die saak tyd benodig vir kennisoordrag. Wat verdedigingssamewerking betref, dui die studie op ‘n minimale verbetering in fisiese en/of militêre sekerheid, maar dat langtermyn dividende waarskynlik is. Al drie (van die sestien) IBSA werkgroepe benadruk konstruktiewe diskoers, dialoog, sosialisering en identiteits-vorming. Dit simboliseer nie alleen die beginsels van sosiale konstruktivisme in aksie nie – van onder af op – maar definieer ook tri-laterale verhoudings en verskaf kontinuiteit en krag aan die IBSA sosiopolitiese struktuur. Die studie verskaf dus beter insig in die IBSA gemeenskap se sekerheidssamewerking. Dit bevestig dat – in variërende grade – sektorale samewerking wel aspekte van streeks menslike sekerheid bevorder en bevestig dat die IBSA kollektief wel embrioniese suksesse behaal het op internasionale vlak, waar groot potensiaal bestaan.

Description
Keywords
Regionalism, (Critical) Social Constructivism, Postcolonialism, Regional Security Communities, Socio-political Construction, Human Security, Global South, IBSA, Colonialism, Colonial History, Africa, India, Brazil, South Africa, Maritime Trade Cooperation, Energy Cooperation, Defence Cooperation, Thesis (Ph.D. (Centre for Africa Studies))--University of the Free State, 2017