Walter Benjamin's theories of experience: a critical study in the history of art and the politics of aesthetics
Loading...
Date
1996-11
Authors
Schoeman, Gerhard Theodore
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The question of Walter Benjamin's thinking on aesthetics is by now as much part of culture as Andy Warhol's Campbell's Soup Cans, proving once again that culture has a tendency to appropriate and defang its most articulate critics.
In a sense the aim of this study is to forge the way to a clearing by observing Benjamin's ideas on the paradoxes of culture, in the context of a body of thinking. The study is composed in such a way as to uncover the 'inner logic' of an ambiguous, contradictory, and subversive oeuvre: for all the paradoxes the essence remains written by the same hand.
Although Benjamin wrote sharply against any notions of a 'system', the 'systematising' nature of his thinking needs to be delineated. Part one serves to root Benjamin in a gnostic-theological belief that language is revelatory, that the text is a source of truth. Part two, perhaps as an antithesis, focuses on Benjamin's move to images; a distinctly political move directed against the aestheticisation of reality common to modernity. If for Benjamin the fecund thinker would be a strategist and mobilizer of pessimism, his own acute sense of melancholy finds its apotheosis in a belief in messianic history. Part three, referring back to part one, is devoted to the discussion or "synthesis" of this messianic tendency, the substance of much contemporary debate.
The study concludes by locating Benjamin's 'Utopian' thinking in the present historical, political aesthetical context; that is to say, marking the immediate influence Benjamin has on much postmodern thinking, a fact too often ignored whilst being appropriated as its own.
Not forgetting the fact that Benjamin himself exhibited modernist aesthetic preoccupations with amongst other things shock and montage, if Benjamin is highly critical of ahistorical aestheticist thinking, then a rehabilitating criticism must be directed at the kind of postmodern thinking, which despite its fervent claims to the contrary, succumbs to such ahistoricism: aestheticising politics instead of politicizing aesthetics. If
Benjamin is appropriated without reference and understanding of the historical context a crucial uncovering of the present tendency fails to take root. In this sense reading the contemporary through the "failure" of Benjamin is a critical move.
Afrikaans: Die vraag na Walter Benjamin se denke oor die estetika het net so deel van die kultuur geword as Andy Warhol se kannetjies Cambell sop; 'n teken dat die kultuur die neiging het om die mees uitgesproke kritici te annekseer, om die skerpte van hulle kritiek skadeloos te stel. Dit kan gese word dat die doe! van hierdie studie is om 'n ruimte te skep waarbinne 'n perspektief gevind kan word op Benjamin se gedagtes oor die paradokse van kultuur. Hierdie studie is op so 'n manier saamgestel dat dit daarin kan slaag om die 'inner logika' van 'n ambivalente, teenstrydige en subversiewe oeuvre bloot te le: ten spyte van al die paradokse dra die essensie die teken van dieselfde hand. Ondanks die feit dat Benjamin se geskrifle vel gekant is teen enige vorm van "sisteem", is dit die opdrag om Benjamin se eie "sistematisering" te markeer. Dit word gepoog in Deel Een om Beajamin te plaas binne 'n gnostiese-teologiese tradisie wat gesetel is in die oortuiging dat taal 'n openbarende kwaliteit besit, dat die teks met antler woorde die waarheid herberg. Deel Twee, rniskien in die vorm van 'n antitese, laat die fokus op Benjamin se skuifna beelde val, 'n doelbewuste politieke skuifwat gerig is teen die estetifisering van die werklikheid, so kenmerkend van die moderniteit. Indien, volgens Benjamin, die daadwerklike denker as strateeg en mobiliseerder van die pessirnisme sou optree, vind Benjamin se eie akute sin vir die melancholie sy apotheose in die geloof aan die messiaanse geskiedenis. Deel Orie, terugverwysend na Deel Een, konsentreer op die diskussie of sintese van hierdie messiaanse tradisie, inderdaad die inhoud van heelwat kontemporere debat. Die studie sluit af deur Benjamin se 'utopiese' denke te plaas binne in die teenswoordige, politieke, estetiese konteks; dit wil se, om die onrniddellike invloed van Benjamin op heelwat van die postmoderne denke uit te wys, 'n invloed wat dikwels in die toei!iening van sy gedagtes totaal verswyg word. Sonder om na te laat dat Benjamin self in beslag geneem is met die modernistiese estetifiserende tendense van onder andere skok en montage, moet dit onomwonde gestel word dat Benjamin uiters krities staan teenoor ahistoriese estetifiserende denke; daarom moet 'n rehabiliterende kritiek teen 'n tipe postmoderne denke gerig word wat ondanks sy heftige aanspraak tot die teendeel, verval in ahistorisme: d. w.s. estetifisering van die politiek in plaas van politisering van die estetika. Indien Benjamin toegei!ien word sonder verwysing na en begrip van van die historiese samehang, is dit onmoontlik om die teenswoordige tendens oop te vlek. Op hierdie manier word die lees van die kontemporere deur die perspektief van Benjamin se "rnislukking" 'n kritiese onderneming per se.

Description
Keywords
Dissertation (M.A. (History of Art))--University of the Free State, 1996, Walter Benjamin, Aesthetics