Bestuursaspekte van indiensopleiding aan Tegniese Kolleges

Loading...
Thumbnail Image
Date
1998-01
Authors
Van Tonder, Pieter
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State (South Campus)
Abstract
English: The goal of this study is to determine what the in-service training needs at Technical Colleges are. Questionnaires were used for this purpose. A case study was also undertaken to prove that lectures would benefit from in-service training. The management aspects that are essential for the management of in-service training are also described in this study. Personnel management involves, amongst other things, personnel development. Personnel development can only be accomplished if in-service training is provided for the personnel of the Technical College. In chapter 2 a distinction is made between four types of in-service training, namely academic (subject knowledge) in-service training, lecturing (teaching) in-service training, non-academic (management skills) in-service training and professional development. Technical Colleges will play a larger role in the education of a post-apartheid South Africa. In-service training is the only way to ensure that lecturers will be able to cope with the challenges that lie ahead. To properly manage in-service training, the necessary organisation stucture and in-service training policy must be developed. ln-service training programmes must be designed so that they will satisfy the inservice training needs of the personnel. It is therefore important that the personnel are involved when programmes are being designed. Their inputs are indispensible. The most important aspects that are involved when in-service training programmes are developed are discussed in chapter 3. Management implies, amongst other things, that a needs assessment must be done. The in-service training needs of lecturers at Technical Colleges, which were determined with the aid of questionnaires, are summarised in chapter 4. Questionnaires were completed by the rectors as well as by lecturers of Technical Colleges. It was clearly shown that. there is a great need for inservice training at Technical Colleges. Statistical analysis of the information from the two types of questionnaires showed that both the rectors and lecturers consider in-service training important. Chapter 5 is a case study about teamwork as an aspect of educational management. It consisted of a pre-test, workshop and an after-test. The pre-test and after-test were done by means of questionnaires. The case study was done to prove that there would be a difference in attitude as well as a better understanding of teamwork once the lecturers had had a workshop on the subject. The after-test clearly showed a significant improvement in attitude as well as in understanding. A management model known as the management task- management area model is used to show how in-service training can be properly managed. The management tasks, namely planning, organising, leading and control, as well as the sub-tasks they consist of, can be used with great success in managing inservice-training. Further research in the field of in-service training at Technical Colleges should concentrate, amongst other things, on the reasons why so few Technical Colleges provide in-service training on a regular basis. This study has clearly shown that there is a great need for in-service training at Technical Colleges but that this need is definitely not satisfied.
Afrikaans: Die doetwitte van hierdie studie is om vas te stet wat die indiensopteidingsbehoeftes vir Tegniese Kolleges is, Daar was by wyse van vraetyste 'n behoeftebepaling gedoen. 'n Gevalle studie is oak onderneem om aan te toon dat lektore wet by indiensopleiding sal baat. Die bestuursaspekte wat vir die bestuur van indiensopleiding nodig is, word ook in hierdie studie beskryf. Personeelbestuur behels onder andere personeelontwikkeling. Personeelontwikkeling kan net tot sy volle reg kom deur indiensopleiding aan die personeel van 'n Tegniese Kollege te verskaf. In hoofstuk 2 word daar onderskeid tussen vier tipes indiensopleiding getref, naamlik akademiese (vakkundige) indiensopleiding, lesaanbieding (onderrig) indiensopleiding, nie-akademiese (bestuursvaardighede) indiensopleiding en professionele ontwikkeling. Tegniese Kolleges sal 'n groter rol in die onderwys van 'n post-apartheid Suid-Afrika speel. lndiensopleiding is van kardinale belang om te verseker dat lektore aan die nuwe eise wat aan hulle gestel gaan word, sal kan voldoen. Vir indiensopleiding moet daar 'n organisasiestruktuur en 'n indiensopleidingsbeleid bestaan, sodat indiensopleiding behoorlik bestuur kan word. lndiensopleidingsprogramme moet so ontwerp wprd dat dit aan die behoeftes van personeel sal voldoen. Dit is dus belangrik dat die personeel by die ontwerp van programme betrek moet word. Hulle insette is onontbeerlik. In hoofstuk 3 word die belangrikste aspekte wat by die ontwerp van indiensopleidingsprogramme betrokke is, aangedui. Bestuur impliseer onder andere dat 'n behoefte bepaling gedoen sal word. In hoofstuk 4 word die indiensopleidingsbehoeftes van lektore aan Tegniese Kolleges, wat deur middel van vraelyste bepaal is, opgesom. Vraelyste is deur rektore sowel as lektore van Tegniese Kolleges voltooi. Dit het hier duidelik aan die sig gekom dat daar 'n groot behoefte aan indiensopleiding by Tegniese Kolleges bestaan. Statistiese ontleding van data vanaf die twee tipes vraelyste het aangetoon dat rektore sowel as lektore dieselfde waarde aan indiensopleiding heg. Hoofstuk 5 is 'n gevalle studie oor spanwerk as aspek van onderwys bestuur. Dit het bestaan uit 'n voortoets, werksessie en 'n natoets. Die voor- en natoets is by wyse van vraelyste uitgevoer. Hier is 'n poging aangewend om te demonstreer dat daar 'n verbetering in die personeel se houding teenoor, asook begrip van spanwerk sal wees nadat lektore 'n werksessie oor die onderwerp gehad het. Die natoets het duidelik aangetoon dat daar 'n beduidende verbetering was. 'n Bestuursmodel wat as die bestuurstaak-bestuursareamodel bekend staan, is gebruik om aan te toon hoe indiensopleiding bestuur kan word. Die bestuurstake, naamlik beplanning, organisering, leidinggewing en beheeruitoefening, asook die subtake waaruit hulle bestaan, kan met groat sukses in die bestuur van indiensopleiding toegepas word. Verdere navorsing op die gebied van indiensopleiding aan Tegniese Kolleges behoort onder andere te konsentreer op die rede hoekom daar by so min Tegniese Kolleges wel indiensopleiding, op 'n gereelde basis verskaf word. Hierdie studie het aan die lig 'gebring dat daar 'n groot behoefte aan indiensopleiding bestaan, dat daar beslis nie aan hierdie behoefte voorsien word nie.
Description
Keywords
Needs assessment by means of questionnaires, Interpretation of data from questionnaires, Academic (subject knowledge) in-service training, Lecturing (teaching) in-service training, Non-academic (management skills) in-service training, Professional development, Design of in-service training programmes, Case study: teamwork as an aspect of educational management, Interpretation of case study results, Management task-management area model for in-service training management, Thesis (D.Ed. (Postgraduate Education))--University of the Free State, 1998
Citation