Noodtoestand en die aksie van afhanklikes: Maimela v Makhado Municipality 2011-5-20 Saaknr 269/10 (HHA)

Loading...
Thumbnail Image
Date
2011-06
Authors
Neethling, J.
Potgieter, J. M.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
Afrikaans: Die eerste eiser (M) en ene D, die oorlede man van die tweede eiser (P), is deur skote getref wat afgevuur is deur die tweede verweerder (N), 'n werknemer van die eerste verweerder, 'n munisipaliteit. M het die skoot oorleef terwyl D gesterf het weens die wond wat hy opgedoen het. Die eisers stel 'n skadevergoedingseis teen die verweerders in, M weens die beserings wat hy opgedoen het, en P weens die verlies van onderhoud namens haar en haar vier kinders weens die dood van D met wie sy ingevolge 'n gewoonteregtelike huwelik getroud was. Die munisipaliteit word middellik aangespreek omdat N na bewering in die loop van sy diensbetrekking opgetree het, en N in persoonlike hoedanigheid. Die verweerders beroep hulle op noodweer en noodtoestand as verweersgronde.
Description
Keywords
Citation
Neethling, J., & Potgieter, J. M. (2011). Noodtoestand en die aksie van afhanklikes: Maimela v Makhado Municipality 2011-5-20 Saaknr 269/10 (HHA). Journal for Juridical Science, 36(1), 105-113.