Noodtoestand en die aksie van afhanklikes: Maimela v Makhado Municipality 2011-5-20 Saaknr 269/10 (HHA)

dc.contributor.authorNeethling, J.
dc.contributor.authorPotgieter, J. M.
dc.date.accessioned2015-08-19T12:08:11Z
dc.date.available2015-08-19T12:08:11Z
dc.date.issued2011-06
dc.description.abstractAfrikaans: Die eerste eiser (M) en ene D, die oorlede man van die tweede eiser (P), is deur skote getref wat afgevuur is deur die tweede verweerder (N), 'n werknemer van die eerste verweerder, 'n munisipaliteit. M het die skoot oorleef terwyl D gesterf het weens die wond wat hy opgedoen het. Die eisers stel 'n skadevergoedingseis teen die verweerders in, M weens die beserings wat hy opgedoen het, en P weens die verlies van onderhoud namens haar en haar vier kinders weens die dood van D met wie sy ingevolge 'n gewoonteregtelike huwelik getroud was. Die munisipaliteit word middellik aangespreek omdat N na bewering in die loop van sy diensbetrekking opgetree het, en N in persoonlike hoedanigheid. Die verweerders beroep hulle op noodweer en noodtoestand as verweersgronde.
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.identifier.citationNeethling, J., & Potgieter, J. M. (2011). Noodtoestand en die aksie van afhanklikes: Maimela v Makhado Municipality 2011-5-20 Saaknr 269/10 (HHA). Journal for Juridical Science, 36(1), 105-113.en_ZA
dc.identifier.issn0258-252X (print)
dc.identifier.issn2415-0517 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/939
dc.language.isoaf
dc.publisherFaculty of Law, University of the Free Stateen_ZA
dc.rights.holderFaculty of Law, University of the Free Stateen_ZA
dc.titleNoodtoestand en die aksie van afhanklikes: Maimela v Makhado Municipality 2011-5-20 Saaknr 269/10 (HHA)en_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
juridic_v36_n1_a6.pdf
Size:
57.24 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
No Thumbnail Available
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: