Hoër onderwys en diversiteit: 'n oop gesprek

Loading...
Thumbnail Image
Date
2000
Authors
Bitzer, Eli
Bezuidenhout, Zandra
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: South African higher education does not stand alone in facing the challenges posed by diversity in a time of transformation. The growth and variety of subject literature in this field indicates that student populations are no longer homogenous bodies world-wide. Thus educationists face new demands and have unique opportunities. This article argues chat South African educators and learner facilitators can profit from the research results and expertise which are becoming available locally and abroad, by applying these as essential interventions in order to ensure that no time is lost in addressing the educational implications of diversity, especially with regard to the acquisition of multicultural competence.
Afrikaans: Suid-Afrika staan nie alleen ten opsigte van die uitdagings wat die diversiteitsverskynsel in 'n tyd van transformasie aan die hoër onderwys stel nie. Die groeiende omvang en verskeidenheid van vakliteratuur in hierdie studieveld dui op die wêreldwye verdwyning van die homogene studentebevolking wat opvoedkundiges voor nuwe eise en geleenthede te staan bring. Hierdie artikel betoog dat Suid-Afrikaanse onderwyskundiges en leerfasiliteerders met groot vrug kan gebruik maak van navorsingsresultate en vaardighede wat plaaslik en in die buiteland beskikbaar gestel word. Sekere intervensies is noodsaaklik om te verseker dat die onderwyskundige implikasies van diversiteit onverwyld aangespreek word, veral ten opsigte van die verwerwing van multikulturele vaardighede.
Description
Keywords
Diversity, Transformation, South African educators, University students, Higher education
Citation
Bitzer, E., & Bezuidenhout, Z. (2000). Hoër onderwys en diversiteit: 'n oop gesprek. Acta Academica, 32(2), 145-166.