Adequacy of oral intake in a private intensive care unit in Gauteng province

Loading...
Thumbnail Image
Date
2018-02
Authors
Kloppers, Alta
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
The prevalence of DRM in acute care facilities is a common phenomenon that negatively impacts on patient mortality, morbidity and cost of treatment. However, it remains a widely under-recognised and under-treated problem. The aim of this study was to assess the adequacy of nutritional intake of exclusively orally fed patients admitted to the ICU in a private South African hospital in Alberton, Gauteng Province. An observational cross-sectional study was conducted over a period of 14 consecutive days. A total of 26 participants were recruited and included in the study and their oral intakes were followed up daily throughout their stay in the ICU to deliver a total number of 94 data collection points for comparison. The sample comprised of 15 male and 11 female participants. Majority of the participants were admitted to ICU as result of trauma, were between the ages of 20 and 40 years and spent less than 10 days in ICU. Fifty percent of the participants had a normal BMI between 20 – 24.9 kg/m2. Energy and protein requirements as well as total oral intakes in terms of energy and protein content, were calculated for each participant. For participants that were included in the study for more than one day, the average daily oral intake was calculated. Total oral intake included food received from the catering department, personal snacks and beverages as well as ONS. To assess the adequacy of nutritional intake, the nutritional content of consumed food and beverages was compared to requirements at the hand of energy and protein content. For the total sample (n=26) as well as the subgroup that received ONS (n=11), the median energy and protein intakes were inadequate, with and without ONS. The energy intake for the subgroup that did not receive ONS (n=15) was almost adequate at 98%, whilst protein intake was inadequate. Although the addition of ONS did not elevate energy and protein intake to adequacy in these two groups, the increase in energy and protein intakes were statistically significant for the total sample (n=26), as well as for the sub-group (n=11) that received ONS. When the sample was divided per BMI group, for the subgroup BMI < 30 kg/m2 (n=19) the median energy intake for energy and protein was inadequate with and without ONS. For the heavier subgroup (n=7), energy requirements were exceeded both without and with ONS while protein intake remained inadequate even with the addition of ONS. Therefore, the intake of energy was inadequate for all the subgroups, with and without ONS, except for the heavier subgroup where energy intake exceeded requirements, with and without ONS. Protein intake was inadequate for all the subgroups despite the addition of ONS. This study confirmed that, in general, the oral intakes of patients admitted to ICU is inadequate. It was confirmed that the prescription of ONS to optimise the oral intakes, is essential. However, specific consideration to optimise protein delivery without exceeding energy requirements in the critically ill obese patient, is necessary. Furthermore, the study highlighted the important role of a dedicated food service dietitian in the hospital setting. Recommendations for future research include the development of South African guidelines aimed at directing and monitoring adequate oral intakes of ICU patients, development of ONS to meet the specific nutritional requirements of the critically ill obese patient and suggestions to investigate the nutritional requirements and importance of optimal nutrition during the recovery phase. Finally, the researcher considers it necessary to develop a position statement outlying the specific role and responsibilities of the therapeutic dietitian versus the food service dietitian, highlighting the importance of a dedicated food service dietitian.
Die voorkoms van wanvoeding in akute sorg-hospitale is ‘n algemene verskynsel wat die mortaliteit en morbiditeit van pasiënte, sowel as koste verbonde aan behadeling, negatief beïnvloed. Tog is dit ‘n verskynsel wat swak geïdentifiseer word en daarom ook nie na wense behandel word nie. Die doel van hierdie studie was om die toereikendheid van die voedingsinname van pasiënte met uitsluitlik orale inname in ‘n intensiewe sorg eenheid in ‘n Suid-Afrikaanse privaat hospitaal in Alberton, Gauteng Provinsie, te bepaal. ‘n Obserwerende dwarssinitstudie is oor ‘n periode van 14 opeenvolgende dae uitgevoer. ‘n Totaal van 26 deelnemers is gewerf waarvan die orale innames daagliks, vir die duur van verblyf in die intensiewe sorg eenheid, opgevolg is, wat n totale aantal van 94 data-insamelingspunte opgelewer het. Die steekproef het uit 15 manlike en 11 vroulike deelnemers bestaan. Die meerderheid van die deelnemers is in die intensiewe sorgeenheid opgeneem as gevolg van trauma. Die meeste van die deelnemers se ouderdomme was tussen 20 en 40 jaar en het minder as 10 dae in die intensiewe sorg eenheid deurgebring. Vyftig present van die deelnemers het ‘n normale liggaamsmassa-indeks tussen 20 – 24.9 kg/m2 gehad. Energie- en proteïnbehoeftes sowel as die totale orale inname in terme van energie- en proteïne, is vir elke deelnemer bepaal. Vir deelnemers wat meer as een dag in die studie ingesluit was, is die gemiddelde orale inname bereken. Die totale orale inname het voedsel van die spysenieringsafdeling, persoonlike versnaperings en drank sowel as orale supplemente ingesluit. Ten einde die toereikendheid van die voedingsinname te bepaal, is die voedingswaarde van alle voedsel en drank wat ingeneem is, aan die hand van die energie- en proteïninhoud, vergelyk met die voedingsbehoefte van elke deelnemer. Vir die totale steekproef (n=26), sowel as die subgroup wat orale supplemente ontvang het (n=11), was die mediaan vir energie- en proteïninanme ontoereiekend, met sowel as sonder oral supplemente. Die energie-inname van die subgroep wat nie orale supplemente ontvang het nie (n=15) was 98% en dus bykans toereikend, maar proteïninname ontoereikend. Alhoewel die inname van orale supplemente nie energie- en proteïninname na toereikende vlakke verhoog het nie, het dit beide energie- sowel as proteïnname statisties beduidend verhoog vir die totale steekproef (n=26) sowel as die subgroep wat orale supplemente ontvang het (n=11). Die steekproef is verder verdeel volgens liggaamsmassa-indeks. Vir die subgroep met n liggaams massa indeks < 30 kg/m2 (n=19) was die mediaan vir energie- en proteïninname ontoereiekend met en sonder oral supplemente. Vir die swaarder subgroep (n=7) is energiebehoeftes, met en sonder orale supplemente, oorskrei terwyl proteïninname ontoereikend was selfs wanneer orale supplemente ingeneem is. Dus, behalwe vir die swaarder subgroep waar energiebehoeftes oorskrei is, was die energie-inname van al die ander groepe ontoereikend. Die proteïninname van al die subgroepe was ontoereikend, ten spyte van die inname van orale supplemente. Die studie het bevestig dat die orale inname van pasiënte wat in die intesiewe sorg eenheid opgeneem is, oor die algemeen ontoereikend is. Aangesien die inname van orale supplemente van kardinale belang is om die voedingsinname te optimaliseer, is spesifieke oorweging egter nodig om optimale proteïninname vir kritieke siek, obese pasiënte te verseker sonder om energiebehoeftes te oorskrei. Die studie her verder die belangrike rol van ‘n toegewyde voedseldiensdieetkundige in die hospitaal beklemtoon. Aanbevelings vir verdere navorsing sluit in die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse riglyne om toereikende orale inname van pasiënte in die intensiewe sorg eenheid, te verseker. Verdere navorsing word ook voorgetsel vir die ontwikkeling van orale supplemente om aan die unieke voedingsbehoefte van die kritieke siek obese pasiënt te voldoen sowel as om die rol van toereikende voeding tydens die rehabilitasiefase, te verseker. Laastens stel die navorser voor dat ‘n posisiestelling wat die rol en verantwoordelikhede van die terapeutiese dieetkundige versus die voedseldiensdieetkunidge uiteensit, asook die belang van ‘n toegewyde voedseldiensdieetkundige beklemtoon, gepubliseer word.
Description
Keywords
Nutrition, Intensive care units, Oral medicine, Nurses -- South Africa -- Gauteng, Dissertation (M.D. (Nutrition and Dietetics))--University of the Free State, 2018
Citation