Genetic improvement of production and wool traits in the Elsenburg Mutton Merino flock

Loading...
Thumbnail Image
Date
2002-05
Authors
Zemuy, Eyob Ghebrehiwet
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: A total of 10717, 7795, and 2021 records of birth weight (BWT), weaning weight (WWT), and yearling weight (YRWT), respectively, and 1965 records of greasy (GFW) and clean fleece weight (CFW) and mean fibre diameter (MFD) were collected from the Elsenburg Mutton Merino sheep Stud and used in this study for estimation of genetic parameters and genetic and environmental trends. BWT and WWT were collected during the period 1955 to 1999 while YRWT and wool trait data were collected in the years 1983 to 1999. Eight animal models formed from ignoring or inclusion of maternal genetic and environmental effects and direct-maternal covariance were used to identify the best model for estimation of genetic parameters from both univariate and bivariate analysis. Yearly means of phenotypic performance and breeding values were used to evaluate environmental and genetic trends. Preliminary fixed model analysis showed that the fixed effects identified as having a significant (P< 0.001) effect on growth traits (BWT & WWT) were sex, birth status, age of dam and year. Year had a significant (P< 0.0001) effect on yearling weight and all fleece traits. Sex had a significant (P< 0.0001) effect on yearling weight, fleece weights and clean yield. Birth status had a significant (P< 0.0001) on yearling weight and fleece weights, and significant (P< 0.001) effect on mean fibre diameter. Age of dam had significant (P< 0.001) effect only on yearling weight. Some significant interactions were also found, but since they were very small, they were ignored. Least-squares means were 4.24 ± 0.11 for BWT, 18.7 ± 1.73 For WWT, and 51.4 ± 0.16 for YRWT; 3.37 ± 0.18 for GFW, 2.19 ± 0.12 for CFW and 23.1 ± 0.04 (µrn) for MFD. Maternal genetic, permanent environmental, and common environmental effects were important for BWT, WWT, YRWT, and GFW while maternal genetic effects also had a significant contribution to CFW. The basic direct model was adequate for MFD. Direct heritability estimates of 0.08, 0.04, 0.18, 0.37, 0.34 and 0.67 were obtained for BWT, WWT, YRWT, GFW, CFW and MFD respectively. Maternal heritability estimates of 0.20, 0.05, 0.05, 0.02 and 0.06 were obtained for BWT, WWT, YRWT, GFW and CFW, respectively. The correlation between direct and maternal effects for growth traits were consistently negative, but positive for all fleece traits except for MFD. Phenotypic correlations were generally positive and low to medium. Genetic correlations were also generally positive and low to medium. The genetic correlation between CFW and GFW was close to unity with a small standard error. Breeding values were obtained as a by-product of the ASREML procedures. Environmental change, calculated as the difference between phenotypic and breeding values was negative for all traits. Genetic trends were small but positive. The high maternal trend for WWT reveal that the biggest genetic improvement was in the maternal genetic ability of ewes to produce heavier lambs
Afrikaans: Altesaam 10717 rekords vir geboortegewig (BWT), 7795 vir speengewig (WWT) en 2021 vir jaaroudgewig (YRWT) sowel as 1965 vir ruvaggewig (GFW), skoonvaggewig (CFW) en gemiddelde veseldikte (MFD) is verkry van die Elsenburgse Vleismerino skaapstoetery en gebruik in hierdie studie vir die beraming van genetiese parameters en genetiese- en omgewingstendense. BWT en WWT is ingesamel vanaf 1955 tot 1999 terwyl YRWT en die vageienskappe vanaf 1983 tot 1999 ingesamel is. Agt dieremodelle is gepas wat gewissel het van met en sonder maternale genetiese en omgewings effekte en is gebruik om die beste model te kies vir die beraming van genetiese parameters vanafbeide enkel- en twee-eienskapanalise. Jaarlikse gemiddeldes van fenotipiese prestasie en teelwaardes is gebruik om onderskeidelik fenotipiese en genetiese tendense te beraam. Voorlopige vastemodelanalise het getoon dat die vaste effekte met 'n betekenisvolle (P<0.0001) effek op groeieienskappe (BWT en WWT) geslag, geboortestatus, moederouderdom en jaar van geboorte is. Jaar het 'n betekenisvolle (P<0.0001) effek op jaaroudgewig en al die vageienskappe gehad. Geslag het 'n betekenisvolle (P<0.0001) effek op YRWT en vaggewigte getoon. Geboortestaat het 'n betekenisvolle (P<0.0001) invloed op YRWT, vaggewigte en MFD gehad. Moederouderdom het 'n betekenisvolle (P<0.0001) effek op YRWT getoon. Enkele betekenisvolle interaksies is ook verkry maar aangesien hulle baie klein was, is hulle geignoreer. Kleinste kwadraad gemiddeldes (kg) was 4.24 ± 0.11 vir BWT, 18.7 ± 0.16 vir YRWT, 3.37 ± 0.18 vir GFW, 2.19 ± 0.12 vir CFW en 23.1 ± 0.04 (µ) vir MFD. Maternaal-geneties-, permanente omgewing- en gemeenskaplike omgewingseffekte was belangrik vir BWT, wwr, YRWT en GFW terwyl maternale genetiese effekte ook betekenisvol tot CFW bygedra het. Die basiese model was voldoende vir MFD. Direkte oorerflikheidsberamings van 0.08, 0.04, 0.18, 0.37, 0.34 en 0.67 is verkry vir onderskeidelik BWT, WWT, YRWT, GFW, CFW en MFD. Maternale oorerflikheidsberamings van 0.20, 0.05, 0.05, 0.02 en 0.06 is verkry vir BWT, wwr, YRWf, GWF en CFW onderskeidelik. Maternaal-geneties-, permanente omgewing- en gemeenskaplike omgewingseffekte was belangrik vir BWT, wwr, YRWT en GFW terwyl maternale genetiese effekte ook betekenisvol tot CFW bygedra het. Die basiese model was voldoende vir MFD. Die korrelasie tussen direkte en maternale effekte was deurgaans negatief maar positief vir alle vageienskappe behalwe MFD. Fenotipiese korrelasies was oor die algemeen positief en laag tot medium behalwe vir 'n baie klein negatiewe korrelasie. Genetiese korrelasies was ook positief en laag tot medium. Die genetiese korrelasie tussen CFW en GFW was na aan een met 'n klein standaard fout. Teelwaardes is verkry as byproduk van die ASREML prosedures. Omgewingsverandering, beraam as die verskil tussen fenotipiese- en teelwaardes, was negatief vir al die eienskappe. Genetiese tendense was laag maar positief. Die hoë maternale tendens vir wwr wys dat die grootste genetiese verbetering in die maternale vermoë van die ooi om swaarder lammers te produseer was.
Description
Keywords
Breeding, Sheep -- Breeding, Sheep -- Breeding -- South Africa -- Elsenburg, Merino sheep, Merino sheep -- South Africa -- Elsenburg -- Genetics, Dissertation (M.Sc.Agric. (Animal, Wildlife and Grassland Sciences))--University of the Free State, 2002
Citation