Molecular markers for and quality assessment of near isogenic palmiet and SST66 wheat lines for Pmeudocercosporella herpotrichoides (eyespot) resistance

Loading...
Thumbnail Image
Date
2000-11
Authors
Koen, Elizma
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: 1. The aim of this study was to determine whether the presence of the Pch 1 gene, has an effect on breadmaking quality and yield in two genetic backgrounds, to find a molecular marker linked to the gene, using the AFLP technique and to look at the protein profiles for the NIL's and their recurrent parents. 2. Seed from near-isogenic resistant Palmiet and SST66 lines were obtained from the ARC-SGI in Bethlehem. ANOVA's showed that the presence of the gene had no significant effect on yield. 3. Baking quality tests were done at the SGI-ARC in Bethlehem to study the effect of the gene on the quality traits. The results showed no significant differences occurred between the susceptible parents and the resistant progeny lines with regard to wheat quality. 4. The HMW-GS, LMW-GS and gliadin banding patterns for the different lines were also studied. The results obtained showed that the HMW-GS were inadequate to distinguish between NIL's, while the LMW-GS and the gliadins gave effective distinction between the lines. Further analyses are needed to determine the effects of the subunits on the baking quality. 5. Using the AFLP technique we were able to detect possible markers between the susceptible parent lines and the bulked resistant progeny. Further tests are needed to determine the degree of linkage between the possible markers and the Pch1 gene.
Afrikaans: 1. Die doel van die studie was om die effek van die Pch 1 geen op die bakkwaliteit en opbrengs in die twee genetiese agtergronde vas te stel, om In molekulêre merker te identifiseer deur van die AFLP tegniek gebruik te maak, en om die proteïen profiele van die NIL's en hul herhalende ouer te bestudeer. 2. Saad van naby-isogeniese weerstandbiedende Palmiet en SST66 is vanaf die KGI, Bethlehem verkry. Die saad is in 'n gerandomiseerde blok ontwerp geplant en die opbrengs is met behulp van ANOVA's bepaal. Dit is duidelik uit die resultate dat die geen nie opbrengs beinvloed nie. 3. Die bakkwaliteittoetse is in die laboratorium van die KGI, Bethlehem uitgevoer. Die resultate het getoon dat die teenwoordigheid van die weerstandsgeen geen betekenisvolle invloed op die bakkwaliteit het nie. 4. Toetse •om die HMW glutenien, LMW glutenien en die gliadien samestelling van die NIL's in die twee genetiese agtergronde vas te stel is ook gedoen. Uit die studie was dit duidelik dat die HMW glutenien onvoldoende is om tussen naby-isogeniese lyne te onderskei. Die LMW gluteniene en die gliadiene het meer verskille tussen die lyne aangedui. Verdere studies is egter nodig om die effek van die verskillende fragment kombinasies op die bakkwaliteit te bepaal. 5. Die AFLP-resultate het In groot aantal polimorfismes tussen die vatbare ouer en die weerstandbiedende nageslag aangetoon. 'n Moontlike rede hiervoor is die grootte van die translokasie fragment. Die moontlike merkers moet verdere toetse ondergaan om ten volle ontwikkel te kan word.
Description
Keywords
Eyespot (Plant disease), Wheat -- Breeding, Wheat -- Disease and pest resistance, Dissertation (M.Sc.Agric. (Plant Breeding and Botany and Genetics))--University of the Free State, 2000
Citation