Die dissiplinêre samestelling en geledinge van leerinhoude in menslike bewegingskunde

Loading...
Thumbnail Image
Date
2002
Authors
Coetzee, Nico
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: For decades the teaching of human movement studies (previously physical education) at universities has been the subject of debate. Various adjustments are currently being made in respect of subject content, names of departments, and their allocation to certain faculties. In this study, a critical analysis was performed in order to determine which component(s) of the subject content have remained constant over the years. Next, the international situation was considered, followed by a sharper focus on the RSA, to determine the current state of affairs regarding the subject content of human movement studies and its place in the contemporary university context. In conclusion a possible guideline for the future positioning of human movement studies at universities is provided.
Afrikaans: Dekades lank is oor die plek van menslike bewegingskunde (vroeër liggaamlike opvoedkunde) aan universiteite gedebatteer. Tans word verskeie aanpassings gemaak ten opsigte van die leerinhoude, die name van departemente en hul plasings in verskeie fakulteite. ’n Kritiese ontleding word in hierdie artikel gedoen om vas te stel welke komponent(e) van die leerinhoude as ’n konstante oor die jare waargeneem kan word. Daarna word na die internasionale opset gekyk, gevolg deur ’n sterker fokus op die RSA, om te bepaal wat die huidige stand van sake is ten opsigte van die leerinhoude van menslike bewegingskunde en die plek van die dissipline in die kontemporêre universitêre konteks. Daar word afgesluit met ’n moontlike riglyn vir die toekomstige posisionering van menslike bewegingskunde aan universiteite.
Description
Keywords
Human movement studies, Physical education, Learning content, Adjustments, Subject content, Universities
Citation
Coetzee, N. (2002). Die dissiplinêre samestelling en geledinge van leerinhoude in menslike bewegingskunde. Acta Academica, 34(1), 190-210.