Symptoms and quality of running experienced by road runners after a hip or knee replacement

Loading...
Thumbnail Image
Date
2016-12
Authors
Du Toit, Ninnette
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Discussion The literature on the subject shows that return to running after a hip or knee replacement varies from 3.8% to 100%. The research regarding the symptoms patients experience when returning to running after a hip or knee replacement is limited while there is even less research regarding the quality of running when returning after a hip or knee replacement. The purpose of this study is to describe the symptoms and quality of running experienced by road runners after a hip or knee replacement. Several studies have found that the intensity of running and mileage decreased while the frequency and duration of training increased after a hip or knee replacement. Data capturing and analysis Completed questionnaires were printed by the researcher and the data collected was captured on an Excel spread sheet. The Excel sheet was coded according to the responses to ensure that one language and format of capturing was utilised. The data received from the biostatistician were interpreted by the researcher. Results were divided into categories according to the type of surgery received (hip or knee replacement), the BMI and the rehabilitation participants received. Since the data is mostly descriptive, results were presented by means of frequencies and percentages for categorical data, and medians and means for continuous data. Results During this study ten patients were questioned regarding their demographics, symptoms and quality of running after a hip or knee replacement with the use of a questionnaire. The results of this study indicated that running with a replacement is possible, but symptoms such as pain and stiffness are present during and after running. Fifty percent of the participants gave negative feedback regarding running with a hip or knee replacement. Runners experienced a higher intensity of pain while running when compared to walking, though the intensity of pain experienced was less when compared to before the replacement. The level of stiffness experienced was lower after the replacement. Conclusion Running may not be safe in the long term when taking the results in account and is accompanied with discomfort and pain.
Afrikaans: Bespreking Literatuur wat handel oor terugkeer na hardloop na „n heup of knie vervanging wys dat die geval wat atlete terugkeer wissel van 3.8% tot 100%. Navorsing rakende simptome wat pasiënte ervaar met terugkeer na hul heup of knie vervanging is beperk alhoewel navorsing wat handel oor die kwaliteit van hardloop wanneer pasiënte terugkeer na „n heup of knie vervanging selfs minder is. Die doel van hierdie navorsingstudie is om die simptome en kwaliteit van hardloop te bespreek wanneer „n atleet terugkeer na sy / haar sport na „n heup of knie vervanging. Verskeie navorsing studies het gevind dat die intensiteit van hardloop en die afstand het verminder terwyl die frekwensie en tydsduur van hul oefensessies vermeerder het na „n heup of knie vervanging. Data opname en analisering Die voltooide vraelyste was uitgedruk deur die navorser en die data was op „n excel vorm ingesleutel. Die excel vorm was gekodeer op grond van die terugvoer wat ontvang is van die deelnemers om eenvormigheid in taal te verseker. Dit was aan die biostatistikus getuur en sy terugvoer was deur die navorser geïnterpreteer. Resultate was verdeel in kategorieë volgens die tipe vervanging wat hul ontvang het (heup of knie vervanging), hul BMI en die tipe rehabilitasie wat hul ontvang het. Aangesien die data meestal beskrywend is, was resultate voorgestel deur middel van frekwensies en persentasie vir data in kategorieë, en mediane en gemiddelde vir kontinue data. Resulate Tien deelnemers het „n vraelys voltooi wat hul demografie, simptome en kwaliteit van hardloop na „n heup of knie vervanging ondersoek tydens die navorsing studie. Resultate van die studie dui daarop dat dit moontlik is om te hardloop met „n heup of knie vervanging, alhoewel simptome soos pyn en styfheid steeds daar is tydens en na hardloop sessies. Vyftig present van die deelnemers het negatiewe terugvoer gehad rakende hardloop met „n heup of knie vervanging. Hardlopers het „n hoer intensiteit van pyn ervaar terwyl hul hardloop in vergelyking met terwyl hul loop, alhoewel die intensiteit van pyn laer was in vergelyking met die pyn voor die vervanging. Die vlak van styfheid wat deelnemers ervaar het was minder na die vervanging in vergelyking met voor die vervanging. Gevolgtrekking Hardloop mag dalk nie veilig wees op die langtermyn nie indien die resultate in ag geneem word en hardloop gaan gepaard met pyn en ongemak.
Description
Keywords
Running, Replacement, Knee, Hip, Symptoms, Total hip replacement, Total knee replacement, Runners (Sports), Dissertation (M.Sc. (Physiotherapy))--University of the Free State, 2016
Citation