Staff satisfaction in a South African University undergoing transformation

Loading...
Thumbnail Image
Date
2002-11
Authors
Monnapula-Mapesela, Liteboho
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This study focuses on the impact of change and transformation on the satisfaction of academic staff in a transforming South African university. The University of the Free State, which is a historically white Afrikaans-speaking university, was used as a case study in this regard. Theoretical perspectives of what staff satisfaction entails, as well as factors that influence staff satisfaction, are provided. A comparative perspective of the impact of change and transformation on staff in a general organisational setting and in higher education is drawn. This aims at presenting the fact that staff are affected by a variety of factors of internal and external origin, both in organisations generally and in higher education institutions. The historical development of universities from their conception to date is given with a view to establishing how change and transformation have affected academics. South African policies are also discussed to identify how they take cognisance of the needs of academics, as well as their impact on academic staff within a transforming university. The case study approach is undertaken to provide an in-depth study of staff satisfaction in a unit case, namely the University of the Free State. Both qualitative and quantitative research methods are employed to determine the implications of change and transformation on academics and their work satisfaction. Questionnaires were used to reach out to more than 500 permanent lecturing academic staff at the UFS. The results of the questionnaire survey culminated in focus group discussions and personal interviews with selected academics and the UFS management. The focus group interviews presented an opportunity to probe further into the feelings, attitudes, perceptions and expectations of staff with regard to change and transformation. They furthermore presented an opportunity for academic staff to make recommendations about the enhancement and improvement of academic staff satisfaction at the UFS. Personal interviews with selected UFS managers aimed at bringing to the management an awareness of issues of concern among academic staff and to establish the kind of intervention strategies already in place at the UFS for the improvement of academic staff satisfaction. The literature amassed served as a conceptual framework and as a point of departure for the empirical investigation. It unearthed the myriad of factors - of internal and external origin to the institutions that impact on academic staff satisfaction during periods of change and transformation. The findings are congruent with the literature in that they unveil that institutional change and transformation do not occur unnoticed. These impact on all higher education stakeholders - academic staff included. For the case study university, a revelation was made that the academic environment at the University of the Free State must be made conducive for improved academic staff satisfaction. This research undertaking is neither pursued for its own sake only, nor for the purposes of attaining a degree (qualification); it is not a case study that is aimed at benefiting the researcher/student alone. It is, however, an exercise firstly aimed at evaluating academic staff satisfaction at the UFS and, secondly, contributing meaningfully towards the improvement of academics' working conditions, their satisfaction, and the quality of higher education thereof. The guidelines and recommendations presented at the end serve as pillars that the UFS and other historically white Afrikaans universities with a history and context similar to that of the UFS can use for the improvement of academic staff satisfaction. This study reveals the adverse effects of change and transformation on academics, as well as .the dire need to prepare staff for change.
Afrikaans: Hierdie studie fokus op die impak van verandering en transformasie op die tevredenheid van akademiese personeel in 'n transformerende Suid-Afrikaanse universiteit. Die Universiteit van die Vrystaat, wat 'n historiese blanke Afrikaanssprekende universiteit is, is as 'n gevallestudie gebruik. Teoretiese perspektiewe van wat personeeltevredenheid behels, asook faktore wat dit beïnvloed, word voorsien. 'n Vergelykende perspektief van die impak van verandering en transformasie op personeel in 'n algemene organisatoriese omgewing en in hoër onderwys word geskets. Die doel hiervan is om aan te dui dat personeel deur 'n verskeidenheid van faktore van interne en eksterne oorsprong beïnvloed word, beide in die algemeen en in hoër onderwysinstellings. Die historiese ontwikkeling van universiteite vanaf hulle ontstaan tot op datum word geskets met die oog daarop om vas te stel hoe verandering en transformasie akademici tot op datum beïnvloed het. Suid-Afrikaanse beleide word ook bespreek om te identifiseer hoe hulle kennis neem van die behoeftes van die akademici, asook wat die invloed daarvan op die akademiese personeel binne 'n transformerende universiteit is. Die gevallestudiebenadering word onderneem om 'n dieptestudie van personeeltevredenheid aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te maak. Beide kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsmetodes is gebruik om die implikasies van verandering en transformasie op akademici en hulle tevredenheid te bepaal. Vraelyste is gebruik om uit te reik na meer as 500 permanente doserende akademiese personeel aan die UV. Die resultate van die vraelyste het gekulmineer in fokusgroepbesprekinge en persoonlike onderhoude met uitgesoekte akademici, asook met die UV-bestuur. Die fokusgroeponderhoude het die navorser die geleentheid gebied om die gevoelens, gesindhede, persepsies en verwagtinge van die personeel met betrekking tot verandering en transformasie nog meer grondig te ondersoek. Hierdie fokusgroepbesprekinge het akademiese personeel verder 'n geleentheid gebied om aanbevelings te maak betreffende die verhoging en verbetering van personeeltevredenheid. Persoonlike onderhoude met uitgesoekte UV-bestuurders was daarop gemik om die aandag van die bestuur op sake te vestig wat vir akademiese personeel kommerwekkend is, asook om te bepaal watter soort intervensiestrategieë reeds by die UV bestaan met die oog op die verbetering van akademiese personeeltevredenheid. Die versamelde literatuur het gedien as 'n konseptueie raamwerk, asook as 'n vertrekpunt vir die empiriese ondersoek. Dit het die magdom faktore - intern en ekstern van aard tot die instellings - aan die lig gebring wat 'n uitwerking het op akademiese personeeltevredenheidgedurende tye van verandering en transformasie. Die bevindinge stem met die literatuur ooreen in die sin dat dit die feit aan die lig bring dat institusionele verandering en transformasie nie ongemerk plaasvind nie. Dit oefen 'n invloed uit op alle hoëronderwysbelanghebbendes - akademiese personeel ingesluit. Wat die gevallestudie-universiteit betref, is daar tot die openbaring gekom dat die akademiese omgewing gelyk gemaak moet word. Verder moet dit bevorderlik gemaak word vir verbeterde akademiese personeeltevredenheid. Hierdie navorsing is nie bloot om die ontwil daarvan onderneem of met die doelom 'n graad of kwalifikasie te behaal nie. Verder is dit nie 'n gevallestudie met die oog daarop om slegs die navorser/student te bevoordeel nie. Dit is egter 'n oefening om in die eerste plek die mate van personeeltevredenheid aan die UVte bepaal en om in die tweede plek op 'n sinvolle wyse by te dra tot die verbetering van die akademici se werksomstandighede, hulle tevredenheid, asook die kwaliteit van die hoër onderwys daarvan. Die riglyne en aanbevelinge aan die einde sal as steunpilare dien en kwantitatiewe navorsingsmetodes is gebruik om die implikasies van verandering en transformasie op akademici en hulle tevredenheid te bepaal. Vraelyste is gebruik om uit te reik na meer as 500 permanente doserende akademiese personeel aan die UV. Die resultate van die vraelyste het gekulmineer in fokusgroepbesprekinge en persoonlike onderhoude met uitgesoekte akademici, asook met die UV-bestuur. Die fokusgroeponderhoude het die navorser die geleentheid gebied om die gevoelens, gesindhede, persepsies en verwagtinge van die personeel met betrekking tot verandering en transformasie nog meer grondig te ondersoek. Hierdie fokusgroepbesprekinge het akademiese personeel verder 'n geleentheid gebied om aanbevelings te maak betreffende die verhoging en verbetering van personeeltevredenheid. Persoonlike onderhoude met uitgesoekte UV-bestuurders was daarop gemik om die aandag van die bestuur op sake te vestig wat vir akademiese personeel kommerwekkend is, asook om te bepaal watter soort intervensiestrategieë reeds by die UV bestaan met die oog op die verbetering van akademiese personeeltevredenheid. Die versamelde literatuur het gedien as 'n konseptueie raamwerk, asook as 'n vertrekpunt vir die empiriese ondersoek. Dit het die magdom faktore - intern en ekstern van aard tot die instellings - aan die lig gebring wat 'n uitwerking het op akademiese personeeltevredenheidgedurende tye van verandering en transformasie. Die bevindinge stem met die literatuur ooreen in die sin dat dit die feit aan die lig bring dat institusionele verandering en transformasie nie ongemerk plaasvind nie. Dit oefen 'n invloed uit op alle hoëronderwysbelanghebbendes - akademiese personeel ingesluit. Wat die gevallestudie-universiteit betref, is daar tot die openbaring gekom dat die akademiese omgewing gelyk gemaak moet word. Verder moet dit bevorderlik gemaak word vir verbeterde akademiese personeeltevredenheid. Hierdie navorsing is nie bloot om die ontwil daarvan onderneem of met die doelom 'n graad of kwalifikasie te behaal nie. Verder is dit nie 'n gevallestudie met die oog daarop om slegs die navorser/student te bevoordeel nie. Dit is egter 'n oefening om in die eerste plek die mate van personeeltevredenheid aan die UVte bepaal en om in die tweede plek op 'n sinvolle wyse by te dra tot die verbetering van die akademici se werksomstandighede, hulle tevredenheid, asook die kwaliteit van die hoër onderwys daarvan. Die riglyne en aanbevelinge aan die einde sal as steunpilare dien
Description
Keywords
Staff satisfaction, Academic staff satisfaction, Change, Transformation, Historically advantaged university, Historically white afrikaans-speaking university, Traditional academic staff, Non-traditional academic staff., Education, Higher -- South Africa -- Bloemfontein, Educational change -- South Africa -- Bloemfontein, Teachers -- Job satisfaction, Thesis (Ph.D. (Educational Management and Comparative Education))--University of the Free State, 2002
Citation