The witness of the church on HIV/AIDS in the Motheo District

Loading...
Thumbnail Image
Date
2006-06
Authors
Phathela, Mzwandile Petrus
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The complex and fatal illness, HIV/AIDS challenges the church and the community. The illness has a high occurrence in the Motheo District. The worldwide tendency of rising infections is also present here. In the research, the views of specific persons in the community towards the illness and the conclusions they reached on how to empower people to overcome and prevent the illness, were determined. The views of health workers, pastors, members of churches and traditional healers were determined. Suggestions on how people can be involved with the affected persons were also put forward. It is clear that those people suffering from the illness are not ostracised but that there is the desire to help them to live with the illness and to fight against it. Responsible sexual behaviour is strongly emphasized. The monogamous marriage, in which people are faithful toward one another, is the best guarantee against contracting the illness. Emphasis on Christian marriage is the best defence against the pandemic. Lastly, the church and community have a responsibility to become involved in the fight against the pandemic. The church cannot avoid her responsibility but must provide help and advice. The community must help via groups to give help and guidance.
Afrikaans: Die komplekse maar dodelike siekte MISNIGS stel groot eise aan die gemeenskap en die kerk. Die voorkoms van die siekte in die Motheo-distrik is ontstellend. In aansluiting by wêreldwye tendense kom dit hier ook steeds toenemend voor. In die ondersoek na die voorkoms van die siekte is die houdings van bepaalde persone in die gemeenskap teenoor die siekte en die gevolgtrekkings waartoe hulle kom ten opsigte van die bemagtiging van persone om die siekte te voorkom of te vermy, bepaal. Gesondheidswerkers, predikante, lidmate en ook tradisionele genesers se houdings teenoor MISNIGS-pasiënte is bepaal. Voorstelle hoe die gemeenskap by dié mense betrokke kan raak is ook bepaal. Dit is duidelik dat hulle nie veroordeel word nie, maar dat daar wel die begeerte is om die persone te help om met die siekte saam te leef en ook daarteen te stry. Ten opsigte van die voorkoming van die siekte word groot klem op 'n verantwoordelike lewe ten opsigte van seksuele gedrag gelê. Die monogame huwelik, waar mense getrou teenoor mekaar is, is die waarborg teen seksuele promiskuïteit en ook teen die gevaar om die siekte op te doen. Veral Paulus lê groot klem in die huwelik op die verantwoordelikheid van mense teenoor mekaar en hoe hulle teenoor ander buite die huwelik moet optree. Die bevordering van die Christelike huwelik is dan ook die beste wyse om die pandemie te bestry. Ten slotte het die kerk en die gemeenskap die taak om by die pandemie betrokke te raak. Die kerk kan nie sy verantwoordelikheid op ander afskuif nie, maar moet in alle opsigte daarby met raad en hulp betrokke wees. Die gemeenskap moet met die hulp van verskeie groepe steeds die nodige leiding en hulp verskaf.
Description
Keywords
HIV/AIDS, Attitude towards the AIDS pandemic, Motheo District, Marriage, AIDS (Disease) -- Religious aspects -- Christianity, Church work with the sick -- South Africa -- Free State, Dissertation (M.A. Missiology))--University of the Free State, 2006
Citation