The influence of market forces in urban planning: a South African perspective

Loading...
Thumbnail Image
Date
2002-02
Authors
Jonker, A. J.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: The main objective of this study is to illustrate the importance of market forces on the urban form and how these forces should be incorporated into the overall jigsaw puzzle of spatial and urban planning to produce a result that is equitable and fair to the people who are affected thereby. This has been undertaken with specific reference to South Africa. Since the 1980s it became clear that dramatic population increases would take place in the world's urban areas in general, and in particular in the mega-cities of developing countries. Various authors have predicted that economic growth would be accompanied by an acceleration in the rate of urbanisation; a considerable increase would occur in the number of metropolitan conglomerates with over 4 million people each; and mega-city formation would be more massive and rapid in the developing countries than in the developed ones, thus continuing to increase the population glut in many Third World cities.(Botha 1990, Cernea 1993, Potter & Lloyd-Evans 1998, International Monetary Fund 1999a) These forecasts became reality in the late 1990s and have become one of the major challenges for city administrators and planners in the third millennium.
Afrikaans: Hierdie proefskrif ondersoek die invloed van markkragte op stedelike en streekbeplanning. Die hipotese wat gestel is maak die stelling dat stedelike beplanners nie voldoende let op die invloed wat markkragte uitoefen op beplanningsaspekte nie. Beplanning word dikwels gedoen ingevolge oudmodiese voorskrifte terwyl dit veral in die ontwikkelde lande gebeur dat stedelike ontwikkeling plaasvind buite die riglyne van ordelike stedelike beplanning. Hierdie teenstrydighede is te wyte aan die feit dat beplanners nie genoegsaam ag slaan op ekonomiese markkragte nie. Die bevindings staaf die hipotese. Die groeiende gaping tussen rykes en armes, veral in ontwikkelende lande, is die enkel grootste kwelpunt waarvoor beplanners te staan kom. Dit word aan die hand gedoen dat beplanners wel 'n belangrike rol kan speel in die opheffing van die ekonomiese en sosiale standaarde van arm mense. Die rykdomgaping het in Suid Afrika 'n besondere inslag gevind as gevolg van die voormalige apartheidswetgewing. Dit is die mening van die skrywer dat die ekonomiese- en beplanningswetgewing van die huidige regering van hoogstaande gehalte is. Die uitvoering van hierdie beleid blyegter steeds gebrekkig. Sekere aanbevelings word gemaak hoe beplanners 'n opheffingsrol kan speel deur dieper kennis te neem van ekonomiese faktore en spesifieke beplanningsaksies kan toepas om uitvoering te gee aan die huidige wetgewing en beleid van die regering.
Description
Keywords
City planning -- Economic aspects -- South Africa, City planning -- Environmental aspects -- South Africa, Thesis (Ph.D. (Urban and Regional Planning))--University of the Free State, 2002
Citation