The perceptions of various role players on the training and instructional behaviour of tutors in a Faculty of Education at a Higher Education Institution

Loading...
Thumbnail Image
Date
2016-07
Authors
Botes, Wiets
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: At the University of the Free State tutoring is one of the mechanisms that are used to enhance students’ throughput rate. A literature study, followed by extensive empirical investigations among lecturers, tutors, tutees and teaching and learning coordinators has confirmed that unless tutors are equipped with the principles of student-centred learning and peer facilitation, obtained through adequate training and development, tutoring might not be effective at all. At institutional level the CTL provides generic tutor training by means of the A_STEP. In the Faculty of Education, various initiatives have been launched over the past two years to supplement and enrich the generic training programme. Despite these Faculty-specific initiatives the researcher, in his capacity as teaching and learning coordinator, identified a serious shortfall in the quality of tutoring in the sense that tutors revert to re-lecturing instead of learning facilitation. This study consulted a variety of data sources in order to explore, gather evidence and consider perceptions in order to understand how the quality of tutor training and development in the Faculty of Education could be enhanced. Faculty-specific tutor training features that demand modification were highlighted, and suggestions were made on how to create a conducive environment to hone and maintain tutor skills, thus putting greater emphasis on their professional development as aspiring academics. Afrikaans: Aan die Universiteit van die Vrystaat is tutoriale een van die meganismes wat gebruik word om studente se deurvloei te verbeter. ‘n Literatuurstudie, gevolg deur ‘n uitgebreide empiriese ondersoek onder dosente, tutors, tutees en onderrig-en-leer koördineerders het bevestig dat tensy tutors deur middel van voldoende opleiding en ontwikkeling toegerus word met die beginsels van student-gesentreerde leer en eweknie-fasilitering, tutorsessies as onderrigbenadering geheel en al kan faal. . Institusioneel voorsien die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) generiese tutoropleiding deur middel van die sogenaamde “A_STEP”. In die Fakulteit Opvoedkunde is daar gedurende die afgelope twee jaar verskeie inisiatiewe geloods om dié generiese program aan te vul en te verryk. Ten spyte hiervan het die navorser, in sy hoedanigheid as onderrig-en-leer koördineerder ‘n ernstige tekortkoming in die gehalte van tutoriale geïdentifiseer in dié sin dat tutors geneig is om mini-lesings te gee in plaas daarvan om leer te fasiliteer. Hierdie studie het ‘n wye verskeidenheid van databronne geraadpleeg om die terrein te verken en persepsies te oorweeg met die oog daarop om te verstaan hoe die gehalte van tutoriale in die Fakulteit Opvoedkunde verbeter kan word. Fasette van fakulteitspesifieke tutoropleiding wat verandering noodsaak is uitgelig en voorstelle is gemaak vir die daarstel van ‘n omgewing wat bevorderlik is vir die opskerp en instandhouding van tutorvaardighede, om sodoende groter klem te plaas op die professionele ontwikkeling van tutors as aspirant-akademici.
Afrikaans: Aan die Universiteit van die Vrystaat is tutoriale een van die meganismes wat gebruik word om studente se deurvloei te verbeter. ‘n Literatuurstudie, gevolg deur ‘n uitgebreide empiriese ondersoek onder dosente, tutors, tutees en onderrig-en-leer koördineerders het bevestig dat tensy tutors deur middel van voldoende opleiding en ontwikkeling toegerus word met die beginsels van student-gesentreerde leer en eweknie-fasilitering, tutorsessies as onderrigbenadering geheel en al kan faal. . Institusioneel voorsien die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) generiese tutoropleiding deur middel van die sogenaamde “A_STEP”. In die Fakulteit Opvoedkunde is daar gedurende die afgelope twee jaar verskeie inisiatiewe geloods om dié generiese program aan te vul en te verryk. Ten spyte hiervan het die navorser, in sy hoedanigheid as onderrig-en-leer koördineerder ‘n ernstige tekortkoming in die gehalte van tutoriale geïdentifiseer in dié sin dat tutors geneig is om mini-lesings te gee in plaas daarvan om leer te fasiliteer. Hierdie studie het ‘n wye verskeidenheid van databronne geraadpleeg om die terrein te verken en persepsies te oorweeg met die oog daarop om te verstaan hoe die gehalte van tutoriale in die Fakulteit Opvoedkunde verbeter kan word. Fasette van fakulteitspesifieke tutoropleiding wat verandering noodsaak is uitgelig en voorstelle is gemaak vir die daarstel van ‘n omgewing wat bevorderlik is vir die opskerp en instandhouding van tutorvaardighede, om sodoende groter klem te plaas op die professionele ontwikkeling van tutors as aspirant-akademici.
Description
Keywords
Student throughput, Facilitative teaching, Active learning, Lecturer-centred teaching approach, Student-centred teaching approach, Re-lecturing, Peer-education, Conducive learning environment, Tutor training and development, Scholarly attitudes, Tutors and tutoring, Dissertation (M.A. Higher Education Studies))--University of the Free State, 2016
Citation