Show simple item record

dc.contributor.advisorMiller-Naudé, Cynthia L.
dc.contributor.advisorNaudé, Jacobus A.
dc.contributor.authorWilson, Daniel Joseph
dc.date.accessioned2016-02-08T12:57:39Z
dc.date.available2016-02-08T12:57:39Z
dc.date.issued2015-07
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/2273
dc.description.abstractEnglish: This study provides an analysis of the different forms of copular predication in Biblical Hebrew (BH). BH uses two syntactic constructions to convey copular predication. One construction utilises a finite form of the BH copula היה and the other construction merely juxtaposes the subject and the predicate with no overt copula. This second form is known as the verbless clause (or nominal clause). The traditional explanation for the use of the BH copula rather than a verbless clause is to convey the tense, aspect, or mood of a situation by means of the verbal morphology. An overt copula is used to satisfy certain inflectional demands in a sentence. While this explanation is true in many examples, there are many examples of verbless clauses in the Hebrew Bible that are not ambiguous as to their tense, aspect or mood. The traditional explanation seems incomplete in accounting for the presence of an overt copula. Additionally, there are several forms of the copula that occupy different syntactic positions. What effect, if any, does the position of the copula have on the overall meaning of the sentence? To answer these questions I utilise an integrated theoretical approach which starts with the generative assumption that all statements of being are copular constructions whether or not they have an overt copula in the sentence. I challenge the traditional verbless/verbal clause distinction in BH syntax and adopt a categorisation of predicate types that is consistent with many linguistic studies of predication. I utilise a stratification of formal strategies of predication from cross-linguistic typology in order to explain the different forms of BH copular predication. I also adopt a view of the copula that is informed by network semantics. This dissertation examines each example of copular predication in Joshua through 2 Kings and categorises them according to a semantic taxonomy. Each of these forms has a unique syntactic markedness profile with respect to tense, aspect and mood. The critical contribution of this dissertation is that these syntactic profiles exist under a broader categorisation of +change-of-state and –change-of-state semantics and that there is a semantic network of nuances that these forms are capable of conveying. This is a challenge to the traditional definition of the copula which defines it as a semantically-empty constituent that merely has a structural role. Newer research on copular constructions suggests that there is a network of semantic nuances which a copula can convey in certain languages. The data revealed that one construction in both +change-of-state and –change-of-state categories can express several different semantic nuances. In this dissertation I demonstrate that the presence or absence of a finite form of היה is attributed to the syntactic profile and semantic network of each form of copular predication and each form is connected to its function. A. The zero copula strategy (the verbless/nominal clause) is the unmarked strategy and does not indicate change-of-state. B. Sentences in which a finite form of the verbal root היה is preceded by a constituent are marked for aspect (perfective or imperfective) and do not indicate change-of- state. C. Sentences with ויהי or והיה as well as any finite form of the root היה with an obligatory prepositional phrase with ל indicate change-of-state.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Hierdie studie verskaf ’n analise van die verskillende vorme van predikate met die koppelwoord in Bybelhebreeus (BH). BH gebruik twee sintaktiese konstruksies om predikate met die koppelwoord weer te gee. Een konstruksie gebruik ’n finiete vorm van die BH koppelwoord היה en die ander konstruksie plaas slegs die subjek en die predikaat in jukstaposisie met geen overte koppelwoord nie. Hierdie tweede vorm is bekend as die nie-verbale sin (of nominale sin). Die tradisionele verduideliking van die gebruik van die BH koppelwoord eerder as die nie-verbale sin is om die tyd, aspek of modaliteit van ʼn situasie deur die verbale morfologie weer te gee. ’n Overte koppelwoord word gebruik om te voldoen aan sekere fleksievereistes in ’n sin. Terwyl hierdie uiteensetting waar is in baie voorbeelde, is daar wel baie voorbeelde van nie-verbale sinne in die Hebreeuse Bybel wat nie dubbelsinnig is in terme van hul tyd, aspek of modaliteit nie. Die tradisionele verduideliking blyk onvolledig te wees om die teenwoordigheid van ’n overt koppelwoord te verklaar. Verder is daar verskeie vorme van koppelwoorde wat verskeie sintaktiese posisies beklee. Watter effek, indien enige, het die posisie van die koppelwoord op die algehele betekenis van die sin? Om hierdie vrae te antwoord het ek gebruik gemaak wan ’n integrerende teoretiese benadering wat begin met die aanname uit generatiewe taalkunde dat alle bestaansbewerings koppelwoordkonstruksies is - of hulle nou ’n sigbare koppelwoord het of al dan nie. Ek het die tradisionele onderskeiding tussen nie-verbale en verbale sinne in BH sintaksis bevraagteken en ’n semantiese kategorisering van predikaattipes wat konsekwent binne baie linguistiese ondersoeke oor predikaatvorming voorkom, aangeneem. Ek het gebruik gemaak van ’n stratifikasie van formele strategieë van predikaatvorming om ʼn linguistiese tipologie tussen tale daar te stel wat die verskillende wyses van BH predikaatvorming met behulp van die koppelwoord kan aantoon . Ek het ook ’n standpunt aangeneem oor die koppelwoord wat beïnvloed is deur netwerksemantiek. Hierdie verhandeling ondersoek elke voorbeeld van predikaatvorming met koppelwoorde vanaf Josua tot en met 2 Konings en kategoriseer dit volgens ’n semantiese taksonomie. Elkeen van hierdie vorme het ’n unieke sintaktiese gemerkte profiel ten opsigte van tyd, aspek en modaliteit. Die kritiese bydrae van hierdie verhandeling is dat die sintaktiese profiele funksioneer onder ’n wyer semantiese kategorisering van +verandering-van-toestand en –verandering van toestand en dat daar ’n semantieke netwerk bestaan van nuanse wat hierdie vorme in staat is om weer te gee. Dit stel ’n uitdaging aan die tradisionele definisie van die koppelwoord wat dit definieer as ’n semanties-leë samestelling wat slegs ’n strukturele rol vertolk. Nuwe navorsing oor koppelwoordkonstruksies stel voor dat daar ’n netwerk van semantiese nuanses is wat ’n koppelwoord kan weergee in sekere tale. Die data het gewys dat een konstruksie in beide die kategorieë +verandering-van-toestand en –verandering van toestand verskillende nuanses kan toon. In hierdie verhandeling toon ek aan dat die teenwoordigheid of die afwesigheid van ’n finiete vorm van היה toegeskryf kan word aan die sintaktiese profiel en semantiese netwerk van elke vorm van die predikaat met die koppelwoord en dat elke vorm verbind is aan sy funksie. A. Die zero koppelwoordstrategie (die nie-verbale/nominale sin) is die ongemarkeerde strategie en dui nie die verandering in staat aan nie. B. Sinne met ’n finiete vorm van die wortel היה wat voorafgegaan word deur ’n konstituent is gemerk vir aspek (perfektum of imperfektum) en dui nie die verandering in staat aan nie. C. Sinne met ויהי of והיה asook enige finiete vorm van die wortel היה met ’n verpligte voorsetselfrase ל dui die verandering in staat aan.af
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.A. (Hebrew))--University of the Free State, 2015en_ZA
dc.subjectGrammar, Comparative and generalen_ZA
dc.subjectHebrew language -- Grammaren_ZA
dc.titleCopular predication in Biblical Hebrewen_ZA
dc.typeDissertationen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record