Social organisation and reproductive behaviour of sable antelope (Hippotragus niger Harris, 1838): implications for captive management

Loading...
Thumbnail Image
Date
2015-07
Authors
Jacobs, Nadine
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Sable antelope (Hippotragus niger) are considered to be one of the most profitable wildlife species in southern Africa favoured by photographers and trophy hunters. Intensive wildlife production of sable antelope is practiced to improve reproductive rate which would normally be retarded by deficiencies and mortalities in extensive management systems. Intensive wildlife production refers to the management of wildlife in a fenced area where management practices such as the provision of dietary supplementation and water (throughout the year), the control of parasites and the provision of health care are implemented in order to increase productivity. Up to now studies investigating the effects of captivity on social and reproductive behaviour of sable antelope, have been focused on populations in zoos and conservancies where management practices are centred on conservation. Additionally, no published scientific data is available concerning the effects of intensive management practices used in the wildlife ranching industry of South Africa. The main objective of this study was therefore to determine the effects of management strategies practiced specifically in intensive wildlife production in South Africa, on aspects of social and reproductive behaviour of sable antelope. To determine the effects of different management strategies, the social and reproduction behaviour of three sable antelope populations under different management regimes were investigated. Interactions pertaining to reproductive behaviour, territorial displays, and agonistic behaviour were evaluated and compared between populations. The success of management strategies practiced was evaluated by determining the reproductive rate of each population. To determine why these behavioural patterns were affected, differences in the activity pattern and range use of breeding herds and territorial males of populations were also assessed. Populations in intensively managed systems showed 100% calving and survival rates compared to a 75% survival rate observed for the extensively managed population. Though the implementation of intensive management strategies resulted in increased production, it also resulted in increased rates of agonistic interactions. However, the occurrence of aggressive displays that could result in injury was not abnormally high in the intensively managed populations compared to that observed in the extensively managed population. However, in the two intensive populations agonistic interactions directed at immature individuals were not only more numerous but also contained a larger percentage of aggressive displays. Increased rates of agonistic behaviour were primarily as a result of the provision of dry feed. Other factors that could have influenced the rate of agonistic interactions in both the extensively and intensively managed populations included, the artificial provision of water, activities that result in decreased personal space, the rate of territorial displays and limited resources. Therefore it can be concluded that though intensive management strategies definitely succeed in increasing productivity, in practice these strategies could adversely affect aspects of social behaviour of sable antelope in intensively managed systems.
Afrikaans: Die swartwitpens (Hippotragus niger) word beskou as een van die mees winsgewende wild spesies in Suider-Afrika en is ‘n gunsteling onder fotograwe en trofeë jagters. Intensiewe wildboerdery met swartwitpense is gemik op die verbetering van aanteel sukses wat gewoonlik vertraag word deur tekortkominge en vrektes in ekstensiewe stelsels. Intensiewe wildboerdery verwys na die bestuur van wild in ‘n omheinde gebied waar bestuurspraktyke soos die voorsiening van byvoeding en water dwarsdeur die jaar, die beheer van parasiete en beter gesondheidsorg, alles gemik is om produktiwiteit te verbeter. Vorige studies wat die effek van aanhouding op die sosiale en reproduktiewe gedrag van swartwitpense nagevors het, was gebaseer op bevolkings in dieretuine waar bestuur gemik was op die bewaring van wild. Daar bestaan ook geen wetenskaplike data wat gepubliseer is rakende die moontlike effek van intensiewe bestuurspraktyke wat toegepas word gedurende wildboerdery in Suid-Afrika nie. Die hoofdoel van die studie was dus om te bepaal wat die moontlike effek van bestuurspraktyke, spesifiek in intensiewe wildboerdery in Suid-Afrika, is op die sosiale en reproduktiewe gedrag van swartwitpense. Om die effek van verskillende bestuurspraktyke te bepaal, is die sosiale en reproduktiewe gedrag van drie swartwitpens bevolkings wat onder verskillende bestuurspraktyke bedryf word, bestudeer. Interaksies aangaande reproduksie, territoriale gedrag en kompetisie was tussen bevolkings vergelyk en geëvalueer. Die sukses van bestuurspraktyke was geëvalueer deur die reproduksie tempo van elke bevolking te bepaal. Om te bepaal waarom gedragspatrone geaffekteer was, is verskille in die aktiwiteitspatroon en benutting van loopgebiede bepaal vir beide teeltroppe asook territoriale bulle. Bevolkings onder intensiewe bestuurstelsels het 100% kalf- en oorlewingstempos gehad teenoor ‘n 75% oorlewingstempo vir die bevolking wat ekstensief bestuur word. Alhoewel die implementering van intensiewe bestuurs stratigië, verhoogde produksie tot gevolg het, lei dit ook tot verhoogde interaksies wat met kompetiesie te make het. Die voorkoms van aggressiewe tenoonstellings wat beserings tot gevolg kan hê, was egter nie abnormaal hoog in die bevolkings wat intensief bestuur word in vergeleke met die bevolkings wat ekstensief bestuur word nie. Interaksies in die bevolkings wat intensief bestuur word, wat te make het met kompetiesie en gemik was op onvolwasse individue, was egter meer en het ‘n groter persentasie aggresiewe tentoonstellings getoon. Verhoogde tempos van interaksies wat met kompetiesie te make het, kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die verskaffing van droë voer. Ander faktore wat die tempo van interaksies in beide bevolkings wat intensief en ekstensief bestuur word, wat met kompetisie te make het, kon beïnvloed het, sluit in: die verskaffing van water; aktiwiteite wat lei tot nouer kontak tussen individue; die tempo van territoriale tentoonstellings asook beperkte hulpbronne. Die gevolgtrekking kan dus gemaak word dat, alhoewel intensiewe bestuurs strategeë wel daarin slaag om verhoogde produksie te verseker, dit moontlik in die praktyk newe effekte op sosiale gedrag van swartwitpense onder intensiewe bestuurs stelsels tot gevolg kan hê.
Description
Keywords
Agonistic behaviour, Aggression, Intensive wildlife production, Extensive wildlife production, Activity pattern, Range use, Reproductive rate, Territorial displays, Flehmen behaviour, Courtship behaviour, Sable antelope, Dissertation (M.Sc. (Zoology and Entomology))--University of the Free State, 2015
Citation