Show simple item record

dc.contributor.advisorViljoen, N. G. J.
dc.contributor.advisorViljoen, M.
dc.contributor.authorLouw, Susanna Helena Robina
dc.date.accessioned2015-10-01T06:20:14Z
dc.date.available2015-10-01T06:20:14Z
dc.date.copyright2013-01
dc.date.issued2013-01
dc.date.submitted2013-01
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/11660/1308
dc.description.abstractEnglish: This study focuses on the contribution of the South African accordion player and composer, Nico Carstens. As one of the most notable early exponents of South African light music, Nico Carstens has delivered a prolific output that has not only earned him the status of a national music icon, but has also resulted in international fame. It is remarkable that, throughout his career, he contributed more than 2 000 hits. His greatest success, by far, was the song “Zambezi”, which earned him instant international recognition, and was subsequently performed by world-renowned stars such as Eddy Calvert, Bert Kaempfert, The Shadows and Johnny Dankworth. In spite of Carstens’ importance within the field of South African light music, up to now, no comprehensive study has yet been undertaken to determine and document his contribution. Therefore, a more profound study on the meaning of his work with regard to the development and wider exposure of South African light music was necessary. This study focuses on the ways in which Carstens has managed as composer and performer to elevate and enrich the traditional boeremusiek idiom by means of a fusion of different musical influences and styles to a stylised, more comprehensive, though very accessible South African popular music identity. Firstly, a biographic perspective is presented offered in which the most important events during Carstens’ music career, linked directly with his development of South African popular music, is highlighted. Secondly, his artistic contribution is described at the hand of three topics, namely those of his compositions, his discography and his role as entertainment artist. The value of the research is that this study is the first of its kind to offer a profound investigation and valuation of Carstens’ music and his contribution to South African light music.en_ZA
dc.description.abstractAfrikaans: Hierdie studie fokus op die bydrae van die Suid-Afrikaanse akkordeonspeler en komponis, Nico Carstens. As een van die mees gesiene eksponente van die vroeë Suid-Afrikaanse ligtemusiek het Carstens ’n uitgebreide versameling komposisies gelewer wat hom nie alleen die status van nasionale musiek-ikoon besorg het nie, maar ook aansienlike internasionale bekendheid. Dit is merkwaardig dat hy gedurende sy loopbaan meer as 2 000 treffers gelewer het. Sy grootste sukses was die liedjie “Zambezi” wat hom internasionale roem besorg het, en vervolgens deur wêreldbekende sterre soos Eddy Calvert, Bert Kaempfert, The Shadows en Johnny Dankworth opgeneem is. Ten spyte van Carstens se belang binne die terrein van Suid-Afrikaanse ligtemusiek, is daar tot dusver geen omvattende studie onderneem wat sy bydrae peil en dokumenteer nie. Hieruit vloei die noodsaaklikheid vir ’n meer diepgaande studie oor die betekenis van sy werk ten opsigte van die ontwikkeling en wyer blootstelling van Suid-Afrikaanse ligtemusiek. Hierdie studie fokus op die wyses waarop Carstens as komponis en uitvoerder daarin geslaag het om die tradisionele boeremusiek-idioom deur middel van ’n versmelting van verskillende musikale invloede en style te verhef en te verryk tot ’n gestileerde, meer omvattende, dog hoogs toeganklike Suid-Afrikaanse populêre musiek-identiteit. Eerstens word ’n biografiese perspektief aangebied waarin die belangrikste gebeure binne Carstens se musikale loopbaan, wat direk met sy ontwikkeling van Suid-Afrikaanse populêre musiek in verband staan, uitgelig word. Tweedens word sy artistieke bydrae aan die hand van drie onderwerpe beskryf, naamlik dié van sy komposisies, sy diskografie en sy rol as vermaaklikheids-kunstenaar. Die waarde van die navorsing is daarin geleë dat die studie die eerste van sy soort is om ’n diepgaande verkenning en waardebepaling van Carstens se musiek en sy verbreding van Suid-Afrikaanse ligtemusiek daar te stel.af
dc.description.sponsorshipFAKen_ZA
dc.description.sponsorshipSAMROen_ZA
dc.description.sponsorshipNational Arts Council of South Africaen_ZA
dc.language.isoafaf
dc.publisherUniversity of the Free Stateen_ZA
dc.subjectDissertation (M.Mus.)--University of the Free State, 2013en_ZA
dc.subjectCarstens, Nico -- Biographyen_ZA
dc.subjectCarstens, Nico -- Songs and music -- History and criticismen_ZA
dc.subjectAccordionists -- South Africa -- Biographyen_ZA
dc.subjectMusicians -- South Africa -- Biographyen_ZA
dc.subjectPopular music -- South Africaen_ZA
dc.subjectSouth African Light Musicen_ZA
dc.subjectBoeremusieken_ZA
dc.subjectAccordion musicen_ZA
dc.subjectDiscographyen_ZA
dc.titleNico Carstens as innoveerder van Suid-Afrikaanse populêre musiekaf
dc.typeDissertationen_ZA
dc.rights.holderUniversity of the Free Stateen_ZA


Files in this item

Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record