Die Verheißung der Beschneidung des Herzens aus Dtn 30,6 und ihre Aufnahme und Weiterentwicklung in den späteren Propheten

Loading...
Thumbnail Image
Date
2014-03-07
Authors
Rühle, Hans Ludwig
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This paper starts off with the prophecy of the circumcision of the heart from Deut 30:6. It is based on the thesis that this prophecy is very important for the structure and essential for the message of Deuteronomy as well as for the later prophets. Admittedly, the prophecy of the circumcised heart does not appear in any later book of the Old Testament as it does in Deut 30. Therefore, this paper proves how other prophecies and phrases made by the prophets hint towards or build upon this one. By analyzing key words and main topics of chapter 30, the outstanding meaning of the circumcision of the heart is laid out in the beginning. The reason for the people’s steady failure and disobedience was its uncircumcised heart. The people wasn’t able to know the LORD and to obey his law. Through the prophecy of the circumcision of the heart, God points out that only he is able to change men and that he is the one to do it. Deut 30:11-14 foreshadows the way in which God intends to transform the hearts. He wants to put his words into them and lead them to love and obey him. Through this fundamental change of the human heart, God will renew the covenant his people broke by sinning. The key words and main topics of Deut 30 give a pattern which was used to analyze the prophets. It became evident that this pattern was used differently. Even though the various prophets focus on different themes, it can be seen clearly that the three Major Prophets, as well as the book of the twelve coincide in their basic statement about the transformation of heart. The most important consensuses are in the characterization of the circumcised and uncircumcised heart, the inability of the people to repent, the major role God plays in repentance and the renewal of the covenant as well as the essential connection between the change of heart, repentance, and renewal of the Covenant. The prophets also agree on the consequences of transformed hearts. Furthermore, it can be seen that some statements in Deuteronomy are concretized and expanded on by the later prophets. These expansions include the prophecy of the Messiah, of Jerusalem and Zion, the salvation if pagans, and the forgiveness of sins. Taking together all the elements of the prophecies in the various books makes it now possible to describe the circumcision of the heart by God extensively: The circumcision of the heart causes men to love God and obey his word. It is done by being cleansed from sins and through the word and Spirit of God, which form the human character in a new and lasting way from the inside. Through this, the circumcision is made the basis of the coming renewal of the covenant, which will lead to an everlasting and unbreakable covenant fellowship between God and his people and later even to the pagans. The purpose of the circumcision of the heart is the glorification of God. He glorifies himself because he is the only Savior of his people and because he saves by grace. The people is going to glorify God because it loves God through the circumcision of the heart and lives in accordance to his laws. This paper shows the essential meaning of Deuteronomy for the later prophets. The prophecy of the future grace of God, and in accordance to that his glorification in the world, can be seen as what connects all of these books.
Afrikaans. Hierdie werk het sy oorsprong in die profesie aangaande die besnydenis van die hart in Deuteronomium 30:6. Die ondersoek is gebaseer op die vertrek punt dat die profesie van groot belang is vir die struktuur en essensieel vir die boodskap van Deuteronomium asook vir die latere profete. Toegegee, die profesie van die besnydenis van die hart kom nie voor in enige ander van die later boeke van die Ou Testament soos wat dit in Deuteronomium voorkom nie. Daarom toon die ondersoek aan hoe dat ander profesieë en frases deur die profete verwys na en bou op die profesie. In die eerste deel word dit duidelik gemaak dat die besnydenis van die hart deur God 'n besondere betekenis het. Dit is gedoen deur sleutelwoorde en die belangrike temas van hoofstuk 30 te analiseer. Die rede vir die volk se voortdurende mislukking en ongehoorsaamheid was hulle onbesnede hart. Die volk was nie in staat om die Here te ken en om sy gebod te volg nie. Deur die profesie van die besnydenis van die hart toon God dat Hy die enigste een wat in staat is om die harte van mense te verander. Hy toon ook aan dat Hy die enigste een is wat dit inderdaad ook sal doen. Deuteronomium 30:11-14 is dan 'n voorafskaduwing van die manier waarop God harte wil verander. Hy wil sy woorde in hulle plaas en hulle daartoe bring om Hom lief te hê en te gehoorsaam. Deur hierdie fundamentele hartsverandering wil God die verbond hernu wat sy volk verbreek het met hulle sonde. Die sleutelwoorde en belangrike temas van Deuteronomium voorsien 'n patroon wat gebruik is om die profete te analiseer. Dit het duidelik geword dat die patroon verskillend toegepas is. Nie al die sleutelwoorde en belangrike temas kom in al die profete voor nie. Die verskillende profete fokus op verskillende sake. Tog kan duidelik gesien word dat die drie Groot Profete so wel as die Boek van die Twaalf saamstem in hulle basiese uitgangspunte oor die verandering van die hart en die hernuwing van die verbond. Die belangrikste punte van ooreenkoms lê in die karakterisering van die besnede en onbesnede hart, die oproep tot bekering, die onvermoë van die volk om hulle te bekeer, die belangrike rol wat God speel in die bekering en die vernuwing van die verbond so wel as die essensiële verbintenis tussen die verandering van hart, bekering en die hernuwing van die verbond. Die profete stem ook saam oor die effek van die veranderde harte. Verder is dit ook duidelik dat die sommige uitsprake in Deuteronomium verder gekonkretiseer en uitgebrei word deur die latere profete. Die profete is dit met mekaar eens oor die meeste uitbreiding soos die profesie aangaande die Messias, Jerusalem en Sion, die redding van ongelowiges en die vergiffenis van sondes. Wanneer al die elemente van die profesie in die verskillende profetiese boeke saamgevat word, is dit moontlik om die besnydenis van die hart uitgebreid te beskryf: die besnydenis van die hart laat mense vir God lief wees en sy woord gehoorsaam. Dit word gedoen deur die reiniging van sondes en deur die woord en Gees van God wat die mens se karakter in 'n nuwe en durende wyse innerlik vorm. Hierdeur word die besnydenis die basis of vertrekpunt gemaak van die komende hernuwing van die verbond wat sal lei tot 'n ewige en onverbreekbare verbondsgemeenskap tussen God en sy volk. Deur sy werk sal die Messias bydra tot die vervulling van die profesie van die besnydenis van die hart en sal hy deur God se wil heers oor die volk. Die doel van die besnydenis van die hart is die verheerliking van God. Hy verheerlik Homself omdat Hy die enigste redder van sy volk is en omdat Hy deur genade red. Die volk gaan God verheerlik omdat hulle God liefhet deur die besnydenis van die hart en omdat hulle lewe ooreenkomstig sy wet. Hierdie navorsing toon die essensiële betekenis van Deuteronomium aan vir die latere profete. Die profesie van die toekomstige genade van God en in ooreenstemming hiermee sy verheerliking in die wêreld kan gesien word as dit wat al die boeke saambind.
Description
Keywords
Repentance, Covenant, Renewal, Spirit, Bible.O.T.Deuteronomy -- Criticism and interpretation, etc., Grace (Theology), Dissertation (M.Th. (Old Testament Studies)--University of the Free State, 2014, Bible -- Theology, Circumcision, Heart, Grace, Return, Deuteronomy, Covenant
Citation