Artikel 6 van die Wet op Binnekennistransaksies - 'n groepsgeding of aksie in die openbare belang vir die regulering van binnekennistransaksies?

Loading...
Thumbnail Image
Date
2001
Authors
Henning, Johan
De Bruin, Jaco
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: The Constitution introduced the concept of a class action in the South African legal system in 1993. The Constitution however limited the use of class actions to rights enshrined in the Constitution. The constitutional class action was followed by a proposal by the South African Law Commission for general legislation on class actions and actions in public interest. The Panel for Security Regulation commented on the discussion paper advocating the use of similar legislation in the fight against insider trading. The King Commission again raised the concept of a derivative action in the fight against insider trading resulting in section 6 of the Insider Trading Act. This action shares some of the characteristics of the class action and action in public interest and sets the way forward for the use of this type of legislation in the commercial world.
Afrikaans: Die Grondwet het groepsgedingvoering in 1993 aan die Suid-Afrikaanse regstelsel bekend gestel. die aanwending van die prosedure is egter beperk tot regte verskans in die Grondwet. die grondwetlike groepsgeding is gevolg deur voorstelle van die Suid-Afrikaanse Regskommissie vir wetgewing rakende die gebruik van groepsgedinge en die aksie in die openbare belang. die Paneel vir Sekuriteite Regulering het in hulle kommentaar op die voorstel die gebruik van soortgelyke aksies voorgestaan vir die bekamping van binnekennistransaksies. die Kingkommissie het ook die gedagte van 'n afgeleide aksie ter bekamping van binnekennistransaksies onderskryf. Hierdie aanbeveling het vergestalting gevind in die skepping van 'n afgeleide aksie in die vorm van artikel 6 van die Wet op Binnekennistransaksies. die aksie toon ooreenstemmende kenmerke met dié van 'n groepsgeding en aksie in die openbare belang. die belang van die invoeging van die afgeleide aksie baan die weg vir die gebruik van dié vorms van litigasie binne die handelswereld.
Description
Keywords
Citation
Henning, J. J., & De Bruin, J. (2001). Artikel 6 van die Wet op Binnekennistransaksies-'n groepsgeding of aksie in die openbare belang vir die regulering van binnekennistransaksies? Journal for Juridical Science, 26(3), 62-77.