Die ontoereikende beskerming van sekswerkers in die Suid-Afrikaanse reg, gesien teen die agtergrond van geweld waaraan hulle blootgestel word

Loading...
Thumbnail Image
Date
2004
Authors
Botha, R.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: This article has as its focus the presence of violence in the life story of every sexworker as well as the attendant problems. Most sexworkers experience violence (from their clients or their pimp) on a daily basis in the pursuit of their presently illegal occupation. The fear of prosecution prevents these workers from reporting violence-related offences committed against them. This currently leaves sexworkers in a precarious position where they have to rely on their own, self-created precautionary measures against violence, which up to now have proven to be highly unsuccessful. By means of statistical information and a review of some violence-related incidents, it is the author's intention to highlight this problem and to recommend the decriminalisation of prostitution in South Africa as the only feasible solution.
Afrikaans: Hierdie artikel fokus op die teenwoordigheid van geweld in die lewensverhaal van elke sekswerker en die problematiek daarmee gepaardgaande. Die meeste sekswerkers ervaar geweld (deur hul kliënte of hulle koppelaar) op 'n daaglikse basis in die uitoefening van hul tans, onwettige, beroep. Hierdie werkers se vrees om self vervolg te word, verhoed hul egter om hierdie geweldsmisdrywe te gaan aanmeld. Dit laat sekswerkers tans in 'n posisie waar hul oorgelaat is aan hul eie, selfontwerpte voorsorgmaatreëls teen geweld, wat tot dusver onsuksesvol was. Met statistiese gegewens en voorbeelde van geweldsvoorvalle saamgevat in die artikel, is dit die skrywer se doel om die erns van hierdie probleem te beklemtoon en word die dekriminalisering van prostitusie in Suid-Afrika as die enigste oplossing aanbeveel.
Description
Keywords
Citation
Botha, R. (2004). Die ontoereikende beskerming van sekswerkers in die Suid-Afrikaanse reg, gesien teen die agtergrond van geweld waaraan hulle blootgestel word. Journal for Juridical Science, 29(2), 147-166.