AT 2013 Volume 33 Issue 2
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing AT 2013 Volume 33 Issue 2 by Subject "Book reviews"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
Item Open Access The Equality of Believers. Protestant Missionaries and the Racial Politics of South Africa, Richard Elphick: book review(Faculty of Theology, University of the Free State, 2013) Kritzinger, J. J.Abstract not availableItem Open Access Wat doen ons wanneer ons bid? Oor die aard van gebed en geloof, Vincent Brümmer: boekresensie(Faculty of Theology, University of the Free State, 2013) Laubscher, MartinAfrikaans: 'n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit - en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels - What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer 'n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray - Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word. 'n Resensie oor die bekende en klassieke werk sal die ingeligte leser dalk tegelykertyd laat frons en glimlag. Dis geen nuwe publikasie nie en tog ís dit - en veral een om van kennis te neem! Dit het reeds in 1984 (oorspronklik in Engels - What are we doing when we pray?) verskyn, sedertdien (1985) is dit vertaal en uitgee in Nederlands en Duits, én in 2006 het Brümmer en Ashgate weer 'n hersiene en bygewerkte Engelstalige uitgawe die lig laat sien. In 2009 is dit bekroon met die Andrew Murray - Desmond Tutu prys sodat dit (uiteindelik!) ook onlangs in Brümmer se moedertaal en vaderland uitgegee kon word.