Public Administration and Management
Permanent URI for this community
Browse
Browsing Public Administration and Management by Author "Du Plessis, Lyndon Mark"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
Item Open Access The impact of local government restructuring on the functioning of the Kai !Garib Local Municipality(University of the Free State, 2005-05) Du Plessis, Lyndon Mark; Bekker, J. C. D.English: The ultimate aim of government is to act on behalf of the citizens they serve. In doing so, governments have to render basic services and create an environment in which citizens can initiate endeavours to improve their living conditions. Government in South Africa was transformed in 1994 and the post 1994 government has since had the challenging task of providing services to citizens and eradicating the legacy of a previous system, characterised by disparities. / As far as direct responsibility for service rendering is concerned, local J government has a particularly meaningful role, because it is the sphere of government people relate to most easily. In order to be able to meet the increasing challenges of governance, local government also underwent fundamental changes. 5 December 2000 heralded a new era for local government in South Africa, with the transformation of local government leading to the number of municipalities in the country being reduced from more than 800 to 284. These changes meant that many formerly independent municipalities have amalgamated to form new municipal organisations. Change in organisations invariably leads to conflict that, if not sufficiently dealt with can have a negative impact on the functioning of an organisation. The purpose of this study is to investigate the impact of local government restructuring on municipalities with specific reference to the Kai !Garib Local Municipality in the Northern Cape. The study focuses on aspects such as the historical development of local government in South Africa, the legislative framework for the new system of local government in the country as well as the need for efficient organisational structures as a means to deal with potential ill effects of the restructuring of local government. Finally, empirical research is conducted at the Kai ! Garib Local Municipality in order to determine the views of role players in the Municipality, and finding solutions to potential problem areas.Item Open Access Implementing integrated strategic plans in Free State municipalities(University of the Free State, Feb-13) Du Plessis, Lyndon Mark; Bekker, J. C. O.Afrikaans: Plaaslike regering in Suid Afrika vorm deel van 'n oorhoofse staatsbestelook bestaande uit nasionale en provinsiale regering. Saam is huloorhoofse doelom die algemene welsyn van die bevolikng te bevorder deur middel van dienslewering en ontwikkelingsinisiatiewe. Vir die doeleinde om dienste te lewer en ontwikkeling te bevorder, is plaaslike regering van besondere belang, omdat dit die regeringsagentskap verteenwoordig met wie landsburgers eerste in kontak kom. Die plaaslike sfeer van regering het fundamentele transformasie ondergaan, beide vanuit 'n politieke sowel as strukturele oogpunt. Addisioneel daartoe dat plaaslike regering demokratiese strukture geword het binne die algehele demokratisering van Suid Afrika, het die benadering tot, asook die strukture van munisipaliteite ook dramaties verander. Munisipaliteite, die organisatoriese eenhede van plaaslike regering, het dus die doelom hierdie "nuwe" doelwitte van plaaslike regering n ate streef binne 'n veranderde omgewing. Een van die besondere veranderinge wat in in die bestuur van munisipaliteite ingestel is, is die gebruik van 'n geïntegreerde strategiese benadering tot organisatoriese beplanning. Dit is gefasiliteer deur wetgewende hervorming wat voorsiening maak vir munisipaliteite om geïntegreerde ontwikkelingsplanne (GOPs) saam te stel, en dit saam met begrotings en prestasiebestuurstelsels te gebruik, om dienslewering en ontwikkeling binne hul areas van jurisdiksie te bevorder. Daarom verwysing na die term geïntegreerde strategiese beplanning. Die instelling van hierdie nuwe stelsel was egeter nie sonder uitdagings, met ontevredenheid oor diensvlakke van munisipaliteite wat deur negatiewe verslagdoening deur verskeie openbare rolspelers uitgespreek is, sowel as deur plaaslike gemeenskappe wat hulontevredenheid deur protesaksie begin illustreer het. 'n Kritiese vraag sentreer daarom rondom waarom daar so 'n hoë vlak van ontevredenheid oor munisipale dienslewering is, ten spyte van wetgewende maatreëls om verbeterde munisipale beplanning te bevorder. Hierdie tesis het daarom ondersoek ingestel na die implementering van geïntegreerde strategiese planne in munisipaliteite in die Vrystaat om vas te stel watter tipiese faktore bygedra het tot die onvermoë van munisipaliteite om sulke planne te implementer. Aanbevelings, op grond van die empiriese en literatuurnavorsing, is voorts verskaf, met die oog daarop om die huidige stand van sake te verbeter, in die Vrystaat, maar ook in die res van Suid Afrika.