Research Articles (Missiology)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Research Articles (Missiology) by Author "Verster, Pieter"
Now showing 1 - 3 of 3
Results Per Page
Sort Options
Item Open Access Die wonderbare Heilige Gees én die Vader van liefde: 'n Missionêre teologie(Sunbonani Scholar, 2020) Verster, PieterDie Heilige Gees, as die Gees van Christus, bring die volheid van die heil in Christus na ons. Hy verheerlik Jesus Christus, Hy maak geloof moontlik en Hy vestig die kerk. Die Heilige Gees is daarom totaal uniek en wonderbaar. Dit is vir die sending essensieel om vanuit die Gees te lewe en so Jesus Christus as Here te erken. Daarmee saam hang natuurlik die getuienis dat die Vader oneindige liefde in sy Seun Jesus Christus betoon. Juis nou dat die teologie die tydsgees navolg, moet onomwonde in die krag van die Gees getuig word dat Jesus die Here is en dat die Vader die Vader van liefde is. Sentraal hierin staan die kruisdood en opstanding van Jesus Christus wat deur die Heilige Gees bevestig word. Daarmee word dikwels teen die stroom ingeswem, maar hierdie getuienis moet onomwonde gelewer word. Daarvan moet die sending steeds en meer en meer getuig.Item Open Access New hope for the poor: a perspective on the church in informal settlements in Africa(Sun Media Bloemfontein, 2012) Verster, PieterAbstract not availableItem Restricted Preface(Faculty of Theology, University of the Free State, 2012) Verster, PieterAbstract not available