AT 2014 Volume 34 Issue 2
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing AT 2014 Volume 34 Issue 2 by Author "Machin, Annéli"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
Item Open Access Die Binnewerk van Antieke Grieks. Die semantiek van grammatiese konstruksies. Handleiding vir eksegete en ander studente van Klassieke en Nuwe-Testamentiese Grieks, Jordaan, G.J.C.: boekresensie(Faculty of Theology, University of the Free State, 2014) Machin, AnnéliAfrikaans: Die outeur som self die inhoud (en waarde) van die boek op wanneer hy in sy voorwoord skryf dat die boek "meer as net nóg 'n Griekse grammatikaboek is. Dit is bedoel as naslaanwerk vir studente, filoloë en eksegete, as hulpmiddel om betekenis-skakerings wat dikwels in die grammatikale konstruksies van 'n Griekse teks 'versteek' is, te ondersoek" (Jordaan 2014:viii). In Die Binnewerk van Antieke Grieks word aandag aan die gebruik van werkwoord- en naamwoordkonstruksies geskenk. In hierdie aanbieding val die klem egter op sinsbou (sintaksis) eerder as op morfologie.