Mercantile Law
Permanent URI for this community
Browse
Browsing Mercantile Law by Author "Colditz, Paul"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
Item Open Access Die statutêre raamwerk van taalbeleid in openbare skole en die implikasies van die twee Ermelo-uitsprake: kroniek(Faculty of Law, University of the Free State, 2010) Colditz, Paul; Deacon, JacoAfrikaans: ale is die stambome van volkere. Hierdie woorde onderstreep die diep gewortelde emosie en sterk standpunte oor taal. Met hierdie agtergrond en binne die raamwerk van 'n land met 11 amptelike landstale en 'n grondwetlike bedeling met fundamentele regte, is die tafel gedek vir een van die mees omstrede aspekte binne onderwys: taalbeleid binne skole.