Die statutêre raamwerk van taalbeleid in openbare skole en die implikasies van die twee Ermelo-uitsprake: kroniek
Article Multilingual record · 2 languages
View this record in
Viewing available metadata in English
Abstract
Afrikaans
ale is die stambome van volkere. Hierdie woorde onderstreep die diep gewortelde emosie en sterk standpunte oor taal. Met hierdie agtergrond en binne die raamwerk van 'n land met 11 amptelike landstale en 'n grondwetlike bedeling met fundamentele regte, is die tafel gedek vir een van die mees omstrede aspekte binne onderwys: taalbeleid binne skole.
Record information
Authors
Colditz, Paul
Deacon, Jaco
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State