Project management processes simplified
Loading...
Date
2007
Authors
Basson, Gert
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Theology, University of the Free State
Abstract
English: Project management involves the application of a number of knowledge areas and processes to projects, some being applied more and some less rigorously, depending on the characteristics of the project considered. This article motivates the grouping of these processes under three headings, i.e. core, facilitating and continuous processes. It also arranges them in a flow diagram format to summarise the entire field of project management on one page.
Afrikaans: Projekbestuur behels die toepassing van ’n hele aantal kennisvelde en prosesse op projekte. Sommiges word strenger as ander toegepas, afhangende van die eienskappe van die spesifieke projek onder beskouing. Die artikel motiveer die groepering van hierdie prosesse onder drie hoofde, naamlik kern-, ondersteunende- en deurlopende prosesse. Dit rangskik hulle ook in ’n vloeidiagramformaat wat die hele veld van projekbestuur op een bladsy opsom.

Description
Keywords
Project management, Project processes, Core processes, Project management model, Project flow diagram
Citation
Basson, G. (2007). Project management process simplified. Acta Structilia, 14(1).