The work experience of white male academics
Loading...
Date
2006
Authors
Schulze, Salomé
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: This article reports on the work experiences of a group of white male academics from
the human sciences and on the usefulness of some theories of job satisfaction. Quantitative
data were collected from 25 respondents by means of a questionnaire. Thereafter,
qualitative data were collected. Eight participants were provided with cameras and
requested to photograph their work experiences. This was followed by interviews based
on the images. A central theme that emerged was the attitude of each individual. Secondary
themes relating to job satisfaction were a positive physical environment/support; satisfying
interpersonal relationships, and independence/autonomy/freedom. Secondary
themes relating to job dissatisfaction were promotion issues, administrative burdens, and
heavy teaching loads, aggravated by weak students.
Afrikaans: Hierdie artikel doen verslag oor die werkservarings van ’n groep blanke, manlike akademici in die menswetenskappe en die toepaslikheid van sommige teorieë oor werksbevrediging. Kwantitatiewe data is deur middel van ’n vraelys by 25 respondente ingesamel. Daarna is kwalitatiewe data ingesamel. Agt deelnemers is voorsien van ’n kamera en versoek om foto’s te neem van die hoogte- en laagtepunte van hul werk. Dit is gevolg deur fotogebaseerde onderhoude. ’n Sentrale tema wat aan die lig gekom het, is die houding van elke individu. Sekondêre temas wat met werksbevrediging verband hou, is positiewe fisiese omgewing/ondersteuning, bevredigende interpersoonlike verhoudings en onafhanklikheid/outonomie/vryheid. Sekondêre tema’s wat verband hou met ontevredenheid, is bevorderingskwessies, administratiewe laste en swaar onderrigladings wat vererger word deur swak studente.

Description
Keywords
White male academics, Job satisfaction, Work experiences
Citation
Schulze, S. (2006). The work experience of white male academics. Acta Academica, 38(3), 123-143.