Gated developments: international experiences and the South African context

Loading...
Thumbnail Image
Date
2012
Authors
Spocter, Manfred
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of the Free State
Abstract
English: Gated developments, more commonly known as gated communities, have become a feature of urban living throughout the world. Gated developments in South African cities are an ubiquitous feature of the contemporary urban landscape with many new housing developments in the form of secure estates or fortified town house complexes. A review of international research on gated developments reveals four broad themes into which such research can be placed. South African gated development research is discussed within these themes and it is found that the themes are present in varying degrees in South Africa. This highlights not only global commonalities in gated development research, but also the importance of local or regional conditions in facilitating the increased proliferation of gated developments.
Afrikaans: Stede die wêreld oor word gekenmerk deur die groei van geslote woonbuurte, meer algemeen bekend as geslote gemeenskappe. Geslote woonbuurte is alomteenwoordig in die hedendaagse Suid-Afrikaanse stad met baie nuwe behuisingsontwikkelinge wat as beveiligde landgoede en meenthuiskomplekse gebou word. ’n Oorsig van internasionale navorsing oor geslote gemeenskappe openbaar vier temas waarin sulke navorsing geplaas kan word. Navorsing oor geslote gemeenskappe in Suid-Afrka word binne hierdie temas bespreek. Daar is gevind dat die temas, in ’n mindere of meerdere mate, in Suid-Afrikaanse navorsing teenwoordig is. Dit bring na vore nie net die gemeenskaplike eienskappe van geslote gemeenskappe regoor die wêreld nie, maar ook die belangrikheid van plaaslike- en streeksomstandighede, wat die groei van geslote gemeenskappe vergemaklik.
Description
Keywords
Gated communities, Urban landscapes
Citation
Spocter, M. (2012). Gated developments: international experiences and the South African context. Acta Academica, 44(1), 1-27.