Integrating theory and practice in the LLB curriculum: some reflections
Loading...
Date
2008
Authors
Swanepoel, C. F.
Karels, M.
Bezuidenhout, I.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Faculty of Law, University of the Free State
Abstract
English: The debate regarding the ideal outcomes for tertiary legal education has been a topic of
national and international discourse for a long time. One of the aspects of this debate is
whether legal theory and practical legal skills education should be integrated, and if so,
how this should be achieved. It is common knowledge that since the inclusion of skills
courses in the LLB curriculum, notably the clinical law courses, there has been progress
in South Africa towards moving to a curriculum that integrates theory and practical legal
skills. This article argues that there are compelling reasons in the South African context
that integration of theory and skills should indeed occur in tertiary legal education, but that
such an occurrence should not place the sole burden on skills courses alone.
Afrikaans: Die vraag random die ideale uitkomstes vir tersiere regsonderrig is reeds vir ·n geruime tyd 'n punt van nasionale en internasionale debat. Een aspek van hierdie debat is of regsteorie en regsvaardighede integreer moet word. en indien so. hoe dit moet geskied. Dit is gemene saak dat sedert die insluiting van sekere regsvaardighede-kursusse in die LLB kurrikulum, veral dan die kliniese regsonderrigkursusse, daar wel ontwikkeling was by Suid-Afrikaanse universiteite in die rigting van 'n ge·lntegreerde kurrikulum. Hierdie artikel betoog dat daar dwingende redes in Suid-Afrika konteks bestaan om teorie en praktiese regsvaardighede in voorgraadse regsonderrig te integreer, maar dat dit nie uitsluitlik die verantwoordelikheid kan of moet wees van regsvaardigheidskursusse alleen nie.

Description
Keywords
LLB degree, LLB curriculum, Tertiary legal education, Skills courses
Citation
Swanpoel, C. F., Karels, M., & Bezuidenhout, I. (2008). Integrating theory and practice in the LLB curriculum: some reflections. Journal for Juridical Science, Special Issue, 99-111.